22/11/2025
Tiny Feet bedank graag al hul lojale kliënte. Die vakansie is om die draai en soos gewoonlik kan die wat vinnig spring en bespreek oor kersfees en nuwe jaar die spesiale aanbieding kry. Kontak/ whatts app gerus vir meer informasie. 083 988 5822