Jacobs Dal

Jacobs Dal Live show en 'n Bonfire... Wat meer wil mens hê.

TROTSEER DIE KOUE en kom SKENK BLOED, EET en DRINK en ONDERSTEUN die STALLETJIES
06/07/2018

TROTSEER DIE KOUE en kom SKENK BLOED, EET en DRINK en ONDERSTEUN die STALLETJIES

7 Julie 2018
Stalletjies meer as welkom!! Ondersteuners nog meer!! SANBS ook teenwoordig - KOM SKENK ASSEBLIEF

7 Julie 2018Stalletjies meer as welkom!!  Ondersteuners nog meer!! SANBS ook teenwoordig - KOM SKENK ASSEBLIEF
28/06/2018

7 Julie 2018
Stalletjies meer as welkom!! Ondersteuners nog meer!! SANBS ook teenwoordig - KOM SKENK ASSEBLIEF

Unieke produkte is welkom, skakel my vir 'n stalletjie by die Voetspoor fees!!  Groete Kitty 0827825860
30/05/2018

Unieke produkte is welkom, skakel my vir 'n stalletjie by die Voetspoor fees!! Groete Kitty 0827825860

07/05/2018

Dankie aan ieder en elk wat deel was van die afelope JacobsDal Delmas Plaasmark. Diegene wat gestap het, donasies aan Hi5Kids, bloedskenkers en elkeen wat die stalletjies ondersteun het. Die res van julle wat uitgemis het, maak gerus 'n draai by ons volgende mark. Die stalletjies doen moeite en het goeie kwaliteit produkte wat nie in winkels beskikbaar is nie. Merk op jul almanak - 2 Junie 2018 09:00 tot 14:00!!!

Dit is lekker prettig hier vandag op Jacobs Dal!Bring die kinders en kom geniet die dag saam ons.
05/05/2018

Dit is lekker prettig hier vandag op Jacobs Dal!

Bring die kinders en kom geniet die dag saam ons.

Bring die kinders en kom geniet die dag saam Rainbow Inflatables, Jacobs Dal, Hi-Five Kids & SANBS -South African Nation...
04/05/2018

Bring die kinders en kom geniet die dag saam Rainbow Inflatables, Jacobs Dal, Hi-Five Kids & SANBS -South African National Blood Services ten bate van Ons Eie Ouetehuis.

Daar is stalletjies, talle vermaak vir kinders en goeie musiek saam JP White & Rene Reichert.

Die Pretloop begin 8uur en inskrywings kan op die dag gedoen word tussen 06:45 tot 07:45. Sien julle Saterdag!

Stap saam, kuier saam, ondersteun asseblief hierdie geleentheid
03/05/2018

Stap saam, kuier saam, ondersteun asseblief hierdie geleentheid

Enigiemand wat iets het om te verkoop:  Whatsapp of epos Kitty vir stalletjie 0827825860 - jacobsdaldelmas@gmail.com  Di...
26/04/2018

Enigiemand wat iets het om te verkoop: Whatsapp of epos Kitty vir stalletjie 0827825860 - [email protected] Diegene wat niks het om te verkoop nie: KOM DEEL IN DIE PRET, KUIER SAAM EN RED 'N LEWE!!!

Hiermee ons inskryfvorm. Vir tydbesparing saterdagoggend, print en voltooi dit vooraf
25/04/2018

Hiermee ons inskryfvorm. Vir tydbesparing saterdagoggend, print en voltooi dit vooraf

Kies 'n kategorie, voltooi inskrywing, bring R25 vir Ons Eie Ouetehuis en kom deel in die pret.
24/04/2018

Kies 'n kategorie, voltooi inskrywing, bring R25 vir Ons Eie Ouetehuis en kom deel in die pret.

22/04/2018

Address

Plot 95, Kiepersol Street, Leeupoort
Delmas
2210

Opening Hours

09:00 - 14:00

Telephone

0827825860

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jacobs Dal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share