23/06/2026
Daar kom n seisoen in elke vrou se lewe waar sy moet opstaan en haar lig laat skyn vir die wêreld sodat God verheerlik mag word.
Al help jy iemand
Al getuig jy van Sy goedheid
Al toon jy genade
Al stap jy n moeilike pad met iemand wat deur moeilikheid gaan.
Jy is die lig van die wêreld - sout van die aarde
&Glow