Bázeru

Bázeru Professional Wedding planning & styling, Wedding Coordinating, Floral Design & Styling, Pianist/Organist

Bázeru...Exquisite Elegance & Flair

We specialise in Wedding and event planning, decor and floral design and styling. Our services also includes an inhouse decorist, florist, stylist, coordinator and organist.

20/04/2026
'N paar kiekies van die afgelope naweek se troue gedoen in my tuisdorp, Clanwilliam! (Wanneér laas?!)
10/03/2026

'N paar kiekies van die afgelope naweek se troue gedoen in my tuisdorp, Clanwilliam! (Wanneér laas?!)

  It's time to show off a few decor and flower pictures of Jana Van Zyl and Gideons' wedding at Muisbosskerm last weeken...
05/12/2025



It's time to show off a few decor and flower pictures of Jana Van Zyl and Gideons' wedding at Muisbosskerm last weekend 29 November.

Jana exactly knows what she wanted and makes it clear te me in Afrikaans that "she's a black and white loving lady". Also, she was definately one the most comfortable brides i've ever worked with!

Congratulations Gideon & Jana on your big day! On many years to come, 🍾🥂!

Lamberts Bay Tourism

  Ever dreamed of having your beach wedding on the West Coast at Muisbosskerm , Lamberts Bay Tourism ?This ceremony setu...
30/11/2025



Ever dreamed of having your beach wedding on the West Coast at Muisbosskerm , Lamberts Bay Tourism ?

This ceremony setup we've done yesterday 29 November 2025 for Gideon and Jana's wedding and it can also be yours too!

Bridal and reception photos to follow later, taken by ANNA Photography

28/10/2025

The story behind the world known WEDDING MARCH

👇DID YOU KNOW?? 👇

*Mendelssohn's "Wedding March" was composed in 1842 for Shakespeare's A Midsummer Night's Dream, not specifically for weddings.*

*It became a popular wedding processional after Princess Victoria used it at her 1858 wedding. Her mother, Queen Victoria, was a fan of Mendelssohn's music.*

*Some religious leaders deemed the piece unsuitable for Christian weddings due to its association with a play about pagan deities and magic.*

*Mendelssohn, a child prodigy, composed the piece at 17, having already mastered multiple languages, watercolor painting, and created numerous musical works. *

Anhest Hunter en Lian se troue was kleurvol; die sprokie en blomme, dekor...ALLES! 4 Oktober 2025 was dit ideale lentetr...
17/10/2025

Anhest Hunter en Lian se troue was kleurvol; die sprokie en blomme, dekor...ALLES!

4 Oktober 2025 was dit ideale lentetroue-weer; PERFEK vir die mooiste troue teen die weskus by Grootvlei Guest Farm

Baie geluk Lian en Anhest! Op vele gelukkige jare.

💄 Burger
📸 Elmarie Schreuder Louw
🎧 Patrick Hayes
🥘 Pieter Van Wyk
🎂 Bertina Engelbrecht
🎉🌸 Bázeru

Anhest Hunter en Lian se kleurvolle troue by Grootvlei Guest Farm ! ALTYD lekker om teen die see te werk
17/10/2025

Anhest Hunter en Lian se kleurvolle troue by Grootvlei Guest Farm ! ALTYD lekker om teen die see te werk

22/05/2025

"TUSSEN WOORDE"

Kyk hier👇👇👇
https://youtu.be/mU8CXlSb4WY?si=oU9VG8jxOwlfd69X

Die storie agter die musiekvideo:

Vir 'n Veldblomskou Clanwilliam Wildflower Show wat in 2024 amper sy einde beteken het, was 2024 vir my 'n groot jaar!

Ek het die eer gekry om VIR DIE EERSTE KEER die skou se vloerplan te teken asook die ontwerp en uitleg te doen. En daarmee saam word ons skou geopen deur Leon Kluge , die man wat die goue medaljes inruig vir Suid-Afrika by die RHS Chelsea Flower Show, Royal Hospital Grounds, Chelsea !

Toe die uitstalling klaar gebou is het ek gedink: WAT 'N ONGELOOFLIKE SKOU! Met alles wat gerealiseer het wat ek graag daar wou hê. Seker die grootste waterval nóg, die wolfbergboog in die agtergrond en 'n "wandelpad" deur die skou.
'n Bouspan wat ORAL gebou het. Almal bou op 10 verskillende plekke. Waar die een vanaand stop, gaan die ander net môre aan. En niemand kla en stry as iets geskuif/verander/omgeruil word nie. Ons werk lekker saam, almal lag, gesels. Hierdie "moeilike jaar" is net ANDERS.

Dan kom dit by my op: Vandat ons begin skou reel het tot met hierdie eindproduk - wat het net nie als "tussen woorde" gebeur om hierdie masterpiece te aanskou nie? Want ons skou se einde was amper in sig...

Toe dring dit tot my deur: Tussen Woorde gaan ek in hierdie einste 2024 Veldblomskou opneem.

EN HIER IS DIT! OP DIE SUKSES VAN CLANWILLIAM BLOMSKOU 2024!🥂🍾

Ek is dankbaar vir my mede-blomskoubouers wat deel uitmaak as "akteurs" van die video. Die stappers/bergklimmers Esther Strauss Suria De Jager Basson ,ons Botanis tannie Daleen Schoombee en ons "beach babe" en huidige voorsitter Tanja Coetzee .

Ruiker vir oom Izak Wiese se begrafnisdiens vanoggend.
28/02/2025

Ruiker vir oom Izak Wiese se begrafnisdiens vanoggend.

Address

P. O. Box 28
Clanwilliam
8135

Opening Hours

Friday 18:00 - 20:00
Saturday 18:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bázeru posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bázeru:

Share