29/07/2025
Die eerste 180 Ester konferensie boksies is gevou en gevul. En ons hande en gesigte skitter π
(Alles waaraan ek vat is op die oomblik vol goue blinkers). π€
Maar ons harte skitter saam. Dis amper tyd vir Ester.
Moet dit nie mis nie. Kaartjies is te koop op iTickets SA. π
- https://itickets.co.za/events/483470