Kleine Skuur Teater Raslouw

Kleine Skuur Teater Raslouw Venue for hire. Hosting of private/business functions,anniversaries,birthday bashes,weddings,public gigs and mini-festivals.
(2)

Ons bied ook die teater aan vir bestaande en opkomende kunstenaars. Call:0652338847 WAPP:0627066522
[email protected]

This weekend we were blessed with a 21st birthday bash at Kleine Skuur Teater Raslouw.Contact us to reserve the date for...
09/08/2026

This weekend we were blessed with a 21st birthday bash at Kleine Skuur Teater Raslouw.
Contact us to reserve the date for your upcoming party. WAPP Date, Type of event, Amt of guests and your email address to 0627066522

09/08/2026

🔥🎸 STORIE UIT SAND EN SNARE – WESKUS DUTCHESS 🎸🔥
Kom kuier saam vir ’n aand vol stories, musiek, lag, wyn en lekker Weskus-gees! ❤️
Op 28 Augustus vat Weskus Dutchess jou saam op ’n reis deur stories uit die hart, musiek uit die snare en daardie spesiale oomblikke wat mens net rondom ’n vuur kan deel.
🔥 Tema: Storie uit Sand en Snare
📍 Venue: Kleine Skuur Teater Raslouw
📅 28 Augustus
⏰ 19:00 vir 19:30
🎟️ Kaartjies: R200 p.p.
🍽️ Menu beskikbaar
🍷 Kontant kroeg
📲 Besprekings: 081 274 7108
Bring jou mense, kom sit terug en geniet ’n aand van stories, musiek, vriende, wyn, platters, vuur en lag.
Hierdie is nie net ’n show nie… dis ’n Weskus-kuier. 🌊❤️🎶
Boek betyds – sitplekke is beperk!

06/08/2026

Ek en my twee pragtige vriendinne gee die tree van Geloof en uit gehoorsaamheid skop ons af met die eerste Fearless Hope damesoggend by Kleine Skuur Teater Raslouw op Saterdag, 15 Augustus vanaf 12h00. Kom luister na Petro Botha, Jantie Kotze en Chantel Williams se getuienisse, asook Zoi Life Ministries se kragtige woord en gebed.
Weet dit geliefde vrou, jy is God se bruid en Sy genesing en krag is onvoorwaardelik. Dit gaan ‘n baie inspirende middag wees🙌🏻 Kom kry kos vir jou siel, en kom kry jou hoop weer terug!
Toegang is GRATIS, maaltyd moet asb vooraf bestel word.
RSVP asook maaltyd bestelling is noodsaaklik en moet asb teen Woensdag, 12 Aug geskied. Kontak Jantie by 072 139 1092

Send a message to learn more

🥳🎶 Hier is dit nou Centurion.. 'n once-off deal by Kleine Skuur Teater Raslouw vir Saterdag, 15 Augustus. Volle gebruik ...
02/08/2026

🥳🎶 Hier is dit nou Centurion.. 'n once-off deal by Kleine Skuur Teater Raslouw vir Saterdag, 15 Augustus. Volle gebruik van ons gesogte venue met alle fasiliteite vir 7 ure alles ingesluit vir minimum 30 gaste PLUS ons gewilde BURGER BAR vir slegs R6350. Moenie uitmis op hierdie geleentheid nie WAPP 062 706 6522

01/08/2026

Raslouw Centurion

🙌🏻🥳🎶 Ons is vanaand weereens geseënd met ń vrolike groep gaste by Kleine Skuur Teater Raslouw vir ń sixties tema 21e ver...
01/08/2026

🙌🏻🥳🎶 Ons is vanaand weereens geseënd met ń vrolike groep gaste by Kleine Skuur Teater Raslouw vir ń sixties tema 21e verjaarsdag viering. Ons beplan en organiseer jou party en jy arriveer, party en vertrek probleemvry.
Kontak ons gerus om vir jou ń datum te reserveer. Slegs venue deposito betaalbaar om die datum vir jou vas te maak. Die balans volgens jou voorkeure is eers 7 dae voor die funksie betaalbaar.
WAPP 0627066522

Vanaand het ons ń vrolike vibe, met baie vreugde by Kleine Skuur Teater Raslouw.🎶🥳Reserveer jou datum betyds. WAPP Datum...
31/07/2026

Vanaand het ons ń vrolike vibe, met baie vreugde by Kleine Skuur Teater Raslouw.🎶🥳
Reserveer jou datum betyds. WAPP Datum, Tipe funksie, Hvl gaste en jou epos adress na 0627066522 vir volledige inligting en voorstelle.

Laasnag het Weskus Dutchess  haar gehoor vermaak met haar histeriese humor en pragtige stem. Dankie Melissa dat jy jou s...
26/07/2026

Laasnag het Weskus Dutchess haar gehoor vermaak met haar histeriese humor en pragtige stem. Dankie Melissa dat jy jou sprankel en mooi hart met ons kom deel het. Jy is verseker sielskos in hiérdie deur mekaar wêreld. 🎶🥳🍕

Vanaand is ons geseënd met ń 18e verjaarsdag partytjie met ń vrolike klomp jong mense. Kontak ons gerus vir besonderhede...
11/07/2026

Vanaand is ons geseënd met ń 18e verjaarsdag partytjie met ń vrolike klomp jong mense. Kontak ons gerus vir besonderhede van ons huidige spesiale aanbod wat dit totaal bekostigbaar maak om jou kind se spesiale viering extra spesiaal te maak. WAPP datum, tipe funksie, hvl gaste en jou epos adres na 0627066522

Address

Plot 383/60, End Of Cul-de-sac In Amesite Street, Off Lochner Street, RASLOUW
Centurion
0157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleine Skuur Teater Raslouw posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kleine Skuur Teater Raslouw:

Shortcuts

Share