Die Spens by Tuck In

Die Spens by Tuck In Wholesome homemade meals, fresh bakes, premium coffee, cakes & catering in the heart of Midstream.

Inspired by grandma's kitchen and made for modern family life.

Spyseniering is ons spesialiteit.Hierdie naweek het ons die voorreg gehad om weer ’n spesiale geleentheid met heerlike k...
10/08/2026

Spyseniering is ons spesialiteit.

Hierdie naweek het ons die voorreg gehad om weer ’n spesiale geleentheid met heerlike kos en mooi detail te help vier.

Of dit nou ’n intieme kuier, ’n spesiale geleentheid of ’n groot viering is, ons skep iets spesiaal en uniek, net vir jou.

Het jy ’n geleentheid, verjaardag of funksie wat voorlê?

Kontak ons en ons skep iets besonders saam.
Die Spens 073 654 3699

06/08/2026

‘n Tafel vol gunstelinge wag vir jou.

By ons Harvest Table kies jy self waarvoor jy lus is en betaal net vir wat op jou bord is.

Kom geniet ’n rustige Sondag saam met familie en vriende by Die Spens.

Bespreek asb vooraf.

🗓️ Sondag 30 Augustus | Vanaf 10:00 - 14:00
📞 073 654 3699

30/07/2026

Van eerste koppies koffie tot lang kuiers om die tafel…

Dis hoe herinneringe gemaak word🎀

Dankie dat julle Die Spens reeds met soveel warmte en vreugde vul.

Ons sien uit om jou ook te verwelkom.

Kontak ons op 0736543699

Some gifts are opened once. The best gifts are enjoyed one bite at a time. Create a beautiful gift basket filled with ho...
15/07/2026

Some gifts are opened once. The best gifts are enjoyed one bite at a time.

Create a beautiful gift basket filled with homemade goodies, sweet treats and little favourites they’ll love.

Whether you’re celebrating someone special or simply saying “I’m thinking of you,” we’ll help you make it memorable.

Visit us at Die Spens in Midstream🎀

The perfect coffee deserves the perfect slice of cake.Enjoy our Carrot Cake Special for just R50.Freshly baked. Made wit...
14/07/2026

The perfect coffee deserves the perfect slice of cake.

Enjoy our Carrot Cake Special for just R50.

Freshly baked. Made with love.
See you at Die Spens.

Lekker kos bring mense om die tafel 🎀Kom geniet hierdie Vrydag ons heerlike Vis & Skyfies – vars voorberei en met sorg b...
14/07/2026

Lekker kos bring mense om die tafel 🎀

Kom geniet hierdie Vrydag ons heerlike Vis & Skyfies – vars voorberei en met sorg bedien.

Ons sien jou by Die Spens.
Bespreek op 0736543699

Our team is growing at Die Spens in Midstream… and you might be exactly who we’re looking for. If coffee is your passion...
09/07/2026

Our team is growing at Die Spens in Midstream… and you might be exactly who we’re looking for.

If coffee is your passion and you love making people feel welcome, we’d love to hear from you.

Please see the details on the post and send us your CV.

Een van ons heel eerste gaste het hierdie mooi oomblik en woorde met ons gedeel, en dit herinner ons presies hoekom Die ...
02/07/2026

Een van ons heel eerste gaste het hierdie mooi oomblik en woorde met ons gedeel, en dit herinner ons presies hoekom Die Spens bestaan.

Vir die mense.
Vir die stories.
Vir die tafel met kos soos jou ouma dit gemaak het.

Dankie dat julle hierdie begin saam met ons deel.

🩷Jaclyn

30/06/2026

Agter die skerms kry ons alles gereed om jou te verwelkom🎀

Met baie liefde en sorg maak ons Die Spens reg vir ’n besondere openingsnaweek — en ons hoop om jou daar te sien.

As jy nog nie bespreek het nie, WhatsApp “DIE SPENS” na 073 654 3966 om jou plek te bespreek.

Address

Retire @ Midstream Building
Centurion

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Spens by Tuck In posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category