07/08/2026
Bespreek jou jaareind funksie by Die Skuur!
Maak nie saak hoe groot of hoe klein jou groep is nie. By Die Skuur akkommodeer ons almal!!
Verskeie temas om van te kies, groot buite ruimte, groot onder dak ruimte. Gesellige en bekostigbare venue. Heerlike spyskaart opsies en baie buigsaam vir voorstelle!
WA 069 687 0408