Jol in Afrikaans

Jol in Afrikaans Jol in Afrikaans – Ons bring vir jou feeste, konserte, plaaslike & oorsese vakansies saam met top Afrikaanse kunstenaars.

Kuier, lag & maak herinneringe – altyd in suiwer Afrikaans!

09/01/2026
🌴✈️ PARTY IN PHUKET saam met Altus, Jay & JY! πŸΉπŸŽ‰Pak jou tasse en kom saam op ’n 9-dae, 7-nagte tropiese avontuur vol son...
09/01/2026

🌴✈️ PARTY IN PHUKET saam met Altus, Jay & JY! πŸΉπŸŽ‰

Pak jou tasse en kom saam op ’n 9-dae, 7-nagte tropiese avontuur vol son, see en groot kuier vibes!

βœ… 4 nagte in Phuket
βœ… 3 nagte op die mooie Phi Phi-eilande
βœ… Ontbyt & akkommodasie ingesluit
βœ… Ferry & vervoer tussen hotelle en lughawe sorted (t&c’s)
βœ… GROOT kuier-partytjies saam met Altus & Jay πŸ”₯

πŸ’Έ Prys:
πŸ‘‰ R11 000 per persoon wat deel
πŸ‘‰ R21 000 per persoon alleen in n kamer

πŸ’° Betaal net ’n deposito van R2000 p/persoon, en betaal die res af tot en met 30 Maart 2026.

✈️ Vlugte uitgesluit – ons help daarmee
πŸ›… Travel insurance uitgesluit, maar noodsaaklik (ons help daarmee teen R35 pp/per dag)
πŸ›‚ Geen visas nodig nie – net jou paspoort en jou party shoes!

🌊 Dis jou kans om nie net Phuket te beleef nie, maar dit te doen saam met jou gunsteling kuier-maats!

πŸ“… Beperkte, eksklusiewe spasies beskikbaar!

Bespreek jou plek nou en maak memories wat jy NOOIT gaan vergeet nie. πŸ–πŸΈ

πŸ“ž Kontak: +27 64 998 7295
πŸ“§ E-pos: jol@netinafrikaans

Die lyk soos 'n Jol🀩
08/01/2026

Die lyk soos 'n Jol🀩

07/01/2026

’n Sterk huwelik gaan oor herinneringe β€” nie dinge nie. By Jol in Afrikaans glo ons dat die mooiste geskenk wat jy en jou lewensmaat mekaar kan gee, nuwe ervarings, avontuur en tyd saam is.

Sluit by ons aan op ons eksklusiewe Jol in Afrikaans toere en skep onvergeetlike herinneringe op ongelooflike bestemmings.

✨ Romantiese wegbreke
✨ Pragtige natuurskoon
✨ Spesiale ervarings wat julle nader aan mekaar bring

As jy ook glo dat herinneringe vir altyd hou β€” kom reis saam met ons.

πŸ“² 064 998 7295
πŸ“§ [email protected]

Gelukkige verjaarsdag, Jo Black! πŸŽ‰Mag hierdie nuwe jaar oorvloedig wees met geluk, liefde, betekenisvolle oomblikke en n...
05/01/2026

Gelukkige verjaarsdag, Jo Black! πŸŽ‰

Mag hierdie nuwe jaar oorvloedig wees met geluk, liefde, betekenisvolle oomblikke en nog baie kragtige musiek wat harte raak. Dankie vir die inspirasie, die eerlikheid en die hoop wat jy deur jou woorde en musiek bring.

Mag God jou seΓ«n op jou pad vorentoe, geniet jou spesiale dag! πŸ™ŒπŸŽ‚βœ¨

Januarie by Stoetbul Pretoria 🎸🎢🍻
04/01/2026

Januarie by Stoetbul Pretoria 🎸🎢🍻

Die maand by Stoetbul Pretoria 🀠

2026 is hier! πŸ₯³Mag hierdie jaar vir julle vol vreugde, geleenthede, liefde en oorvloedige seΓ«ninge wees πŸ™By JOL IN AFRIK...
01/01/2026

2026 is hier! πŸ₯³

Mag hierdie jaar vir julle vol vreugde, geleenthede, liefde en oorvloedige seΓ«ninge wees πŸ™

By JOL IN AFRIKAANS glo ons hierdie gaan ’n jaar wees van groei, saamkuier, musiek, inspirasie en ’n hele klomp goeie vibes 🎡πŸ”₯

Dankie aan elkeen wat saam met ons hierdie reis stap β€” ons waardeer julle ongelooflik baie πŸ’›

πŸ‘‰ Maak 2026 ’n JOL! 🎊

31/12/2025
31/12/2025

Dis amper tyd vir die Groot FeesπŸ₯³πŸŽΆπŸŽΈ

Address

Centurion

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jol in Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jol in Afrikaans:

Share