Sterrenag Wedding Venue

Sterrenag Wedding Venue All inclusive venue for Events. Weddings
Bachelor/Bachelorette
Corporate Events
Live Events
Catering
Festival Grounds
Camping Facilities

Permanently closed.
Bossies oor troues in die bos?Bespreek vandag nog! 0724031895
11/09/2021

Bossies oor troues in die bos?
Bespreek vandag nog!

0724031895

Die manne wat n kitaar kan speel!
09/05/2021

Die manne wat n kitaar kan speel!

09/05/2021
Die Nooitgedacht Boere orkes het bietjie vandag litte kom losmaak by Sterrenag Wedding venue net buite Carolina. Die man...
08/05/2021

Die Nooitgedacht Boere orkes het bietjie vandag litte kom losmaak by Sterrenag Wedding venue net buite Carolina. Die manne tree orals op in die land. As jy n partytjie wil hou oppi plaas...inni bos....saam met hierdie manne...laat weet ons gerus!
0724031895

Die Nooitgedacht Boereorkes kom speel bietjie by ons eerskomende saterdag!....groot dinge op n kwaartaallikse basis word...
04/05/2021

Die Nooitgedacht Boereorkes kom speel bietjie by ons eerskomende saterdag!....groot dinge op n kwaartaallikse basis word beplan vir Carolina distrik en sy boeremusiekliefhebbers. Boeremusiek soos nog nooit van tevore nie....vir ons kontrei...
Hou hierdie spasie dop!...
Ons gaan binnekort n lekker groot konsert reël....datum en reëlings sal binnekort bekend gemaak word Boeremusiek...hele naweek lank...

Alles bymekaar...kroeg, onthaalarea, boma, kuierplek, ....ons het seker gemaak jy mis niks by hierdie venue en is heelty...
07/12/2020

Alles bymekaar...kroeg, onthaalarea, boma, kuierplek, ....ons het seker gemaak jy mis niks by hierdie venue en is heeltyd deel van alles! Want ons weet dat dit glad nie werk as jy jou kroeg en onthaal skei van mekaar af nie... dan is die hele aand nie so lekker nie... n kroeg hoort reg langs n dansvloer.. soos hier by ons nie verby kimberley agter n plaas se trekker nie.... ...en jy is verseker van heerlike plaaskos, gasvryheid en die beste DJ's, en Professionele klank en beligting....want die DJ maak die party!...nie jou skoonma se reëls en regualsies nie!
Ons fotograaf gaan ook nie huistoe as jy jou kousband gegooi het.... Hy gaan huistoe as die laaste persoon val op die dansvloer!!!!!!!! Want dit is hoe dit hoort as die proppe plat getrap word.
O ja...en ons het geen 'afsnytyd' nie...want hier is nie bure of regeringsamptenare wat jou kan pla oor harde musiek of die nakoming van 'lockdown regulasies' na 12 in die nag nie!
Kontak ons vandag vir n kwotasie ! 0724031895
Sterrenag Venue Carolina, Mpumalanga.

For that Romantic Bush Wedding :"Sterrenag Wedding Venue, Carolina"...this it what it looks like at night...Call us:0724...
17/11/2020

For that Romantic Bush Wedding :
"Sterrenag Wedding Venue, Carolina"...this it what it looks like at night...
Call us:
0724031895

17/11/2020

Need more info or a quotation on this venue?
Contact us: 0724031895
Or send us a mail to [email protected]

06/11/2020
Ons kuierplek/ Boma en onthaal area/ oppervlak ...
06/10/2020

Ons kuierplek/ Boma en onthaal area/ oppervlak ...

Address

Carolina
1185

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sterrenag Wedding Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sterrenag Wedding Venue:

Share

Category