01/06/2026
31.5.2026
Jaarlikste kampioenskap by Skills Golfklub, Kraaifontein. Weereens n voorreg om by die geleentheid teenwoordig te wees om die kamedarie te ervaar. Baie geluk aan die Europieers wat gewen het. Miskien is dit volgende jaar die Amerikaners se b***t. Baie dankie Japie vir die ondersteuning om weereens Namakwa Spitbraai te nooi om die dag saam met julle deur te bring en julle te bederf met n heerlike maaltyd.