11/06/2026
WORCESTER GIVEAWAY! 🎉
Ons gee NOG 2 kaartjies weg vir Tollie Parton se splinternuwe vertoning, Tottie en Nie Verder Nie in Worcester!
2 Julie 2026
Tyd: Deure maak 6uur oop. Vertoning begin: 7uur.
Waar: Worcester STADSAAL.
VIP TAFELS BESKIKBAAR: TEEN R260pp
Standaard kaartjies beskikbaar: WYNVIRDIEPYN.COM
Om in te skryf:
✅ Like hierdie plasing
✅ Volg ons blad Bold Bash Events and Functions
✅ Tag 3 vriende
✅ Deel hierdie plasing
Die wenner sal binnekort aangekondig word.
Sterkte! 🍀✨