Michelle Bester Photography

Michelle Bester Photography Capturing Your Special Moments And Memories That Last Forever :) Van my tiener dae af was ek mal oor kameras.

Orals waar ek gegaan het moes my kamera saam gegaan het en ek was mal met die fotos neem.Ek kon nie wag om dit bietjie te verander het nie en vir almal te wys . Ek het besluit maar dis wat ek wil doen as n hobby en toe op die einde genoeg geld gespaar en die droom waar laat maak. Ek sien so baie uit na n nuwe shoot elke keer en weet ek sal julle nie teleurstel nie, Geniet my werk :)

Opening vir Matriekafskeid 2de Oktober die middag indien iemand nog opsoek is na n Fotograaf. Weens ander shoots kan ek ...
11/09/2025

Opening vir Matriekafskeid 2de Oktober die middag indien iemand nog opsoek is na n Fotograaf. Weens ander shoots kan ek net nog help indien dit in Malmesbury is :)

Kontak my gerus!

Dress: Dress UpVenue: Meerhof Wines
03/09/2025

Dress: Dress Up
Venue: Meerhof Wines

Venue- Perdeberg Cellar
31/08/2025

Venue- Perdeberg Cellar

15/08/2025

Loer gerus na my page 😊

Gelee in Malmesbury.
Rokke beskikbaar vir Verhuring vir Maternity Shoots, Babyshower of Gender Reveal 😊

https://www.facebook.com/share/1CZwKHE6ii/

Hiring Of Dresses For Any Occasion.

🌸August Month Special 🌸
02/08/2025

🌸August Month Special 🌸

01/08/2025

En dan het ek besluit om nog n wenner te kies wat dan slegs 50% afslag sal kry op die fotosessie van keuse.

Baie geluk ☺️ Kontak my asb vir verdere inligting 🌸

01/08/2025

Baie geluk aan ons Kompetisie wenner 😊 Kontak my asb vir verdere inligting 🌸

📢K O M P E T I S I E   T Y D 📢Wen 1 van die volgende shoots soos op onderstaande foto deur die volgende stappe te volg 😁...
12/07/2025

📢K O M P E T I S I E T Y D 📢

Wen 1 van die volgende shoots soos op onderstaande foto deur die volgende stappe te volg 😁

🌸Like my page
🌸 Like die post en comment op oorspronklike foto watter shoot jy graag wil wen.
🌸 Tag 3 van jou vriende in die comments.
🌸 Share die post (Maak seker dat jou share is public sodat ek dit kan sien)

Kompetisie sluit 31 Julie 2025 en wenner sal die 1ste Augustus 2025 aangekondig word.

Venue: Swartland WynkelderKoek: Melieta Delport Swanepoel
05/07/2025

Venue: Swartland Wynkelder
Koek: Melieta Delport Swanepoel

Beskikbaar Vir Die Volgende Shoots Ook ‼️Inbox Of Whatsapp Indien Jy Belangstel 073 705 0194
03/07/2025

Beskikbaar Vir Die Volgende Shoots Ook ‼️

Inbox Of Whatsapp Indien Jy Belangstel 073 705 0194

I M  B A C K‼️‼️‼️‼️‼️Die Een Is Vir Al Die Mommy's To Be ☺️*30 Min Location Shoot (Malmesbury) *Retouched Images*Gebrui...
02/07/2025

I M B A C K‼️‼️‼️‼️‼️

Die Een Is Vir Al Die Mommy's To Be ☺️

*30 Min Location Shoot (Malmesbury)
*Retouched Images
*Gebruik Van My Maternity Rokke - Loer Gerus Na My Page https://www.facebook.com/share/15nceYLbxs/

Beperkte Spasie Beskikbaar

Inbox Of Whatsapp My Indien Julle Belangstel - 073 705 0194

"Bunny Kisses and Easter Wishes"Dankbaar vir my eie model ;)Meer inligting volg binnekort :)
06/04/2025

"Bunny Kisses and Easter Wishes"

Dankbaar vir my eie model ;)

Meer inligting volg binnekort :)

Address

Cape Town
7300

Opening Hours

Monday 08:00 - 21:00
Tuesday 08:00 - 21:00
Wednesday 08:00 - 21:00
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 21:00
Sunday 08:00 - 21:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Michelle Bester Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Michelle Bester Photography:

Featured

Share