Billy-Jean Photography

Billy-Jean Photography Billy-Jean specializes in various trending and timeless styles of photography & editing. Weddings, Fashion, Corporate & Lifestyle.

Fashion/Corporate, Wedding & Lifestyle Photography

๐‘จ๐™—๐’๐™ช๐’• ๐’€๐™š๐’”๐™ฉ๐’†๐™ง๐’…๐™–๐’š...By die stunning venue Boegoeberg 4x4 het Sunette & Jarred die 28ste Maart 2026 aan mekaar trou beloof....
29/03/2026

๐‘จ๐™—๐’๐™ช๐’• ๐’€๐™š๐’”๐™ฉ๐’†๐™ง๐’…๐™–๐’š...

By die stunning venue Boegoeberg 4x4 het Sunette & Jarred die 28ste Maart 2026 aan mekaar trou beloof.
Sunette het absoluut pragtig gelyk in haar egte "Vintage Gown" en Jones - haar sweetheart - het ons almal in trane gehad toe hy aan hul dogtertjie voor almal ook belowe om haar Pappa te wees deur dik en dun.
Sunette Jones se ma Wendy van Zyl van Zyl photography is self n baie talentvolle fotograaf, so dit was regtig n voorreg om deur hulle gekies te word om van die mooiste herinneringe vas te vang.
Baie geluk julle twee - ek wens vir julle net die mooiste en mees liefdevolste jare toe!
Sunette het die "Enchanted Light" Collection look gekies!

Make-Up : Zanthรฉ Burger
Hare : Mercia
DJ : sound
Chef : Bestbier

28/02/2026

๐“๐€๐† ๐€ ๐…๐‘๐ˆ๐„๐๐ƒ ๐–๐‡๐Ž ๐˜๐Ž๐” ๐“๐‡๐ˆ๐๐Š ๐‡๐€๐’ ๐–๐‡๐€๐“ ๐ˆ๐“ ๐“๐€๐Š๐„๐’ ๐“๐Ž ๐–๐ˆ๐!!!
Unmarried ladies between 18 & 29
Clanwilliam Expo

Vredendal







Let wel hierdie is slegs ons huidige Kontant borge en addisionele borge sal apart bedank word. Indien U belangstel om ook deel te word van ons bemarkings veldtog en ook graag n kontant borg wil maak - skakel gerus 076 556 6070 via whatsapp boodskap. See less

Liewe ๐™•๐‘จ๐™‰๐‘ณ๐™„ & ๐™…๐‘ผ๐‘น๐™„๐‘ฌ Trou! As julle al ooit in Tulbagh was en n draai by Mont Rouge Accommodation Venue Tulbagh gemaak he...
10/01/2026

Liewe ๐™•๐‘จ๐™‰๐‘ณ๐™„ & ๐™…๐‘ผ๐‘น๐™„๐‘ฌ Trou!

As julle al ooit in Tulbagh was en n draai by Mont Rouge Accommodation Venue Tulbagh gemaak het, sal julle verstaan as ek sรช : " MY ASEM WAS WEG GESLAAN"! Enige fotograaf se droom met gevestigde tuine soos geen ander en n ontploffing van inspirasie om elke hoek en draai! Dan praat ek nou nie eers van die "beautiful" bruids-paartjie nie.
Zanli jy het die sagste en mooiste geaardtheid en jy en Jurie pas so mooi by mekaar!

๐Ÿ’‹๐Ÿ’Œ๐Ÿ’˜๐Ÿ’๐Ÿ’–๐Ÿ’—๐Ÿ’“๐Ÿ’ž๐Ÿ’•๐Ÿ’Ÿ

Ek het jare terug Zanli se matriekafskeid fotos geneem by Lourensford landgoed in Somerset Wes en het geweet toe hulle my kontak vir Zanli se troue, dat dit n baie spesiale een gaan wees. Weerheens n groot vooreg vir my! Baie dankie dat ek kon deelwees van jul huweliksbevestiging. Mag julle twee baie geseรซnd wees!

Zanli se ma - Nici Harris het haar pragtige rok gemaak!

๐˜ก๐‘Ž๐˜ฏ๐‘™๐˜ช & ๐˜‘๐‘ข๐˜ณ๐‘–๐˜ฆ ๐˜ฐ๐‘๐˜ต๐‘’๐˜ฅ ๐˜ง๐‘œ๐˜ณ ๐˜ตโ„Ž๐˜ฆ ๐˜๐‘Ÿ๐˜ฆ๐‘ ๐˜ฉ & ๐˜‰๐‘Ÿ๐˜ช๐‘”๐˜ฉ๐‘ก ๐ธ๐˜ฅ๐‘–๐˜ต ๐˜š๐‘ก๐˜บ๐‘™๐˜ฆ ๐˜Š๐‘œ๐˜ญ๐‘™๐˜ฆ๐‘๐˜ต๐‘–๐˜ฐ๐‘›


๐™€๐™˜๐™˜๐™ก๐™š๐™จ๐™ž๐™–๐™จ๐™ฉ๐™š๐™จ 4:9-12

Mooi Troues
SA Weddings




๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐…๐ž๐ž๐ฌKersfees - n manier om te "celebrate" saam met geliefdes. N liefde wat groter as die grootste groot nog ooi...
25/12/2025

๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐…๐ž๐ž๐ฌ

Kersfees - n manier om te "celebrate" saam met geliefdes. N liefde wat groter as die grootste groot nog ooit was - Jesus Liefde!
Sy koms en ons redding - genade ombeskryflik groot.

Geseรซnde Kersfees vir elkeen van julle en mag ek ook dan sommer van die geleentheid gebruik maak om elke vriend/in, klient, en ondersteuner van die afgelope jaar te bedank vir alles.

Ek deel met julle n paar gelukkige oomblikke van die NG KERK Lambertsbaai se markie van verlede week

HAPPY CHRISTMAS

Lambertsbaai, Western Cape, South Africa
https://lambertsbayhotel.co.za/



๐™’๐’Š๐™ก๐’๐™š๐’Ž & ๐‘น๐™ค๐’†๐™ก๐’‚๐™ฃ๐’…๐™š ๐™‰๐’Š๐™š๐’–๐™ฌ๐’๐™ช๐’…๐™ฉ๐Ÿด๐ŸŽ๐Ÿ‘๐Ÿ๐Ÿ–Willem was ook jare terug n leerder by Augsburg Landbou Gimnasium en as jy saam grootwor...
14/12/2025

๐™’๐’Š๐™ก๐’๐™š๐’Ž & ๐‘น๐™ค๐’†๐™ก๐’‚๐™ฃ๐’…๐™š ๐™‰๐’Š๐™š๐’–๐™ฌ๐’๐™ช๐’…๐™ฉ

๐Ÿด๐ŸŽ๐Ÿ‘๐Ÿ๐Ÿ–

Willem was ook jare terug n leerder by Augsburg Landbou Gimnasium en as jy saam grootword in die Platteland is mens so te se familie met almal. Dit was dus vir my ook so amazing om sy troue aan pragtige jare terug te kon afneem en nou weer hulle mooiste gesinnetjie! Die twee poppe is next level cute!

Willem - mag ons mekaar nog baie jare ken en Roelande dankie ook vir al die lekker treats wat jy al gemaak het vir my eie dogtertjie se verjaarsdae! Shu mens kan amper nie glo ons ken mekaar ook al so lank nie neh! Julle kan gerus n boodskap stuur as julle lekkr Kersfees koekies wil bestel by Rolande

๐Ÿด๐ŸŽ๐Ÿ‘๐Ÿ๐Ÿ–
Fotos is geneem op die legendariese skool Augsburg Landbougimnasium se plaas. Trotse Augsies!




๐‹๐”๐—๐”๐‘๐˜ ๐š๐ง๐ ๐‘๐„๐‹๐€๐—๐€๐“๐ˆ๐Ž๐YAMU - Yamu Lifestyle Resort  ๏ผ• ๏ผค๏ฝ…๏ฝƒ๏ฝ…๏ฝ๏ฝ‚๏ฝ…๏ฝ’ ๏ผ’๏ผ๏ผ’๏ผ•- official soft opening of the Yamu Lifestyle Resort B...
06/12/2025

๐‹๐”๐—๐”๐‘๐˜ ๐š๐ง๐ ๐‘๐„๐‹๐€๐—๐€๐“๐ˆ๐Ž๐

YAMU - Yamu Lifestyle Resort ๏ผ• ๏ผค๏ฝ…๏ฝƒ๏ฝ…๏ฝ๏ฝ‚๏ฝ…๏ฝ’ ๏ผ’๏ผ๏ผ’๏ผ•- official soft opening of the Yamu Lifestyle Resort Beach Club.

What an amazing thing it is to have a 5 star lifestyle resort with it's very own beach club & bar on our very doorstep! Clanwilliam Toerisme Clanwilliam Sakekamer Destination Cederberg

I received a personal invite to attend the opening and when I saw that Yamu went out of their way to spoil us with booking two international music acts - moretti from TribalNeed & Hardy Fiebig - I knew I couldn't miss it!

Thank you so much to Maggie & Stephan for your amazing hospitality and all the very friendly staff for a wonderful evening.

Be sure not to miss the opening for the public this evening, and if you like the finer things in life give Yamu a try for complete relaxation & bliss!

Shout out to the locals - thank you for your support and remember that this resort opens up so many opportunities for employment and is a very welcome business to our beautiful little town!
Let's all do what we can to help them make a huge success!

Thank you also to Tierhoek Wines!


in the CEDERBERG!



๐—ฅ๐—ผ๐—ฐ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฒ & ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐—ธ ๐˜๐—ถ๐—ฒ ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—ธ๐—ป๐—ผ๐˜! Sneak Peek of The beautiful wedding I captured yesterday at the infamous wedding venue on t...
30/11/2025

๐—ฅ๐—ผ๐—ฐ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฒ & ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐—ธ ๐˜๐—ถ๐—ฒ ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—ธ๐—ป๐—ผ๐˜!

Sneak Peek of The beautiful wedding I captured yesterday at the infamous wedding venue on the West Coast - Bosduifklip Restaurant. A Handful of carefully selected friends & family got to witness this once in a lifetime kinda Love & wedding!

Lambertsbay weather also did not disappoint and the schedule was worked out to perfection for us to get just the right shots!

When timing is worked out to perfection and you have a A class support team with everyone that knows how to take it easy - you have one incredibly memorable day!!

So happy to have been a part of it.

Congratulations to BEAUTIFUL BRIDE ROCHELE & HER HUBBY MARK!!! You guys are amazing together!

MAKE UP: Beauty by Jenny
HAIR:
Editing style : MAGNOLIA THORN COLLECTION





๐•๐ž๐ฅ๐๐›๐ฅ๐จ๐ฆ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ž๐ง๐ข๐ ๐ข๐ง๐  ๐ฌ๐ž ๐ฃ๐š๐š๐ซ ๐ž๐ข๐ง๐ ๐Ÿ๐ฎ๐ง๐ค๐ฌ๐ข๐ž - 18 November 2025 by Bella-Louise Restaurantn dankie sรช vir elk een se harde w...
19/11/2025

๐•๐ž๐ฅ๐๐›๐ฅ๐จ๐ฆ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ž๐ง๐ข๐ ๐ข๐ง๐  ๐ฌ๐ž ๐ฃ๐š๐š๐ซ ๐ž๐ข๐ง๐ ๐Ÿ๐ฎ๐ง๐ค๐ฌ๐ข๐ž - 18 November 2025 by Bella-Louise Restaurant

n dankie sรช vir elk een se harde werk tydens die beplanninge, oprigting, reรซlings en betrokkenheid van die 2025 se ongelooflike blommeskou.
Daar was natuurlik baie wat dit nie kon maak nie, maar vir elk n groot dank!

Clanwilliam Toerisme
Clanwilliam Sakekamer
Cederberg ClickClick
Destination Cederberg
Staan saam Clanwilliam
Cederberg Local Municipality
Cederberg Wines





๐Œ๐š๐ญ๐ซ๐ข๐œ - ๐‡๐ž๐š๐ญ๐ก๐š๐ง-๐‹๐ž๐ข๐ ๐ก ๐‡๐ฎ๐ฅ๐ฅAs promised we give you Heathans post matric dance shoot! Sometimes things happen that are ou...
22/10/2025

๐Œ๐š๐ญ๐ซ๐ข๐œ - ๐‡๐ž๐š๐ญ๐ก๐š๐ง-๐‹๐ž๐ข๐ ๐ก ๐‡๐ฎ๐ฅ๐ฅ

As promised we give you Heathans post matric dance shoot! Sometimes things happen that are out of our control and I think it's nice to know that you can count on someone to understand and be accommodating (obviously within reason that is). Heathan booked a double slot on the day and due to unforeseen reasons we rescheduled for 2 weeks later.

Heathan jy het awesome gelyk en jou kar was next level. Kyk...min karre so mooi soos n BMW i8! One of my favorites!
Jou ouers kan baie trots wees oor die mens wat jy is. Ons hoop jy sal eendag help om die wรชreld n beter plek te maak. Mag die Vader jou voetstappe lei!

๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ

I have included a mixture of the Enchanted Light, Magnolia Thorn and Fresh & Bright Collections.




๐— ๐—œ๐—ฆ๐—›๐—–๐—” & ๐—Ÿ๐—˜๐—ข๐—ก๐—”๐—ฅ๐—— ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—จ โ€“ ๐Ÿญ๐Ÿญ ๐—ข๐—ž๐—ง๐—ข๐—•๐—˜๐—ฅ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐ŸฑLiewe MISHCA Vriendin !Toe ek jou al die jare terug deur Nien ontmoet het, het ek...
13/10/2025

๐— ๐—œ๐—ฆ๐—›๐—–๐—” & ๐—Ÿ๐—˜๐—ข๐—ก๐—”๐—ฅ๐—— ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—จ โ€“ ๐Ÿญ๐Ÿญ ๐—ข๐—ž๐—ง๐—ข๐—•๐—˜๐—ฅ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ

Liewe MISHCA Vriendin !
Toe ek jou al die jare terug deur Nien ontmoet het, het ek nooit gedink dat ek eendag so bevooreg sou wees om jou kosbare troudag afteneem nie! Julle is โ€œabsolute legendsโ€! Jou styl en attention to detail is so onsettend beautiful en jou liefste Leonard het elke oomblik vir jou met soveel liefde en bewondering aangestaar! Match made in heaven!
Mish - Jou ouers en family was ook n absolute fees en ek het almal vreeslik baie geniet!
Natuurlik was die mees gepaste venue in Durbanville gekies met al haar sjarme en elegansie van dekor tot die laaste happie gereg. Wowie!!! Die Chapel by Kolping Guesthouse was ook iets besonders.
Baie geluk julle! Reis veilig en geniet elke oomblik van jul wittebrood!
(So afhangende van die paket wat elke bruidjie neem sluit dit verskillende goedjies in en onder andere gee ek opsie ook vir die gunstelling โ€œeditingโ€ styl. Hiermee hoor ek ook graag by julle dmv die sneak peeks- wat jul gunstelling is. Ek post dus 3 style se sneak peeks - een na mekaar vir julle om die verskille te sien en besluit).

Trou Onthaal Venue: Chocolat Bistro
Maid of Honor: Jeanine De Goede1
Rok: Belinda Pietersen
Hare: Hair Salon
Makeup: Este Ueckermann
Die ongelooflike Cool Kar: Brink

๐™ท๐š’๐šŽ๐š›๐š๐š’๐šŽ ๐šœ๐š๐šข๐š• ๐šœ๐š•๐šž๐š’๐š ๐š๐šž๐š—๐šœ๐š๐šŽ๐š•๐š•๐š’๐š—๐š ๐š๐š˜๐š๐š˜๐šœ ๐š’๐š— ๐š–๐šŽ๐š ๐š๐š’๐šŽ ๐— ๐—”๐—š๐—ก๐—ข๐—Ÿ๐—œ๐—” ๐—ง๐—›๐—ข๐—ฅ๐—ก ๐™ด๐š๐š’๐š๐š’๐š—๐š ๐š‚๐š๐šข๐š•





Billy-Jean Photography

๐— ๐—œ๐—ฆ๐—›๐—–๐—” & ๐—Ÿ๐—˜๐—ข๐—ก๐—”๐—ฅ๐—— ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—จ โ€“ ๐Ÿญ๐Ÿญ ๐—ข๐—ž๐—ง๐—ข๐—•๐—˜๐—ฅ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐ŸฑLiewe MISHCA Vriendin !Toe ek jou al die jare terug deur Nien ontmoet het, het ek...
13/10/2025

๐— ๐—œ๐—ฆ๐—›๐—–๐—” & ๐—Ÿ๐—˜๐—ข๐—ก๐—”๐—ฅ๐—— ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—จ โ€“ ๐Ÿญ๐Ÿญ ๐—ข๐—ž๐—ง๐—ข๐—•๐—˜๐—ฅ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ

Liewe MISHCA Vriendin !
Toe ek jou al die jare terug deur Nien ontmoet het, het ek nooit gedink dat ek eendag so bevooreg sou wees om jou kosbare troudag afteneem nie! Julle is โ€œabsolute legendsโ€! Jou styl en attention to detail is so onsettend beautiful en jou liefste Leonard het elke oomblik vir jou met soveel liefde en bewondering aangestaar! Match made in heaven!
Mish - Jou ouers en family was ook n absolute fees en ek het almal vreeslik baie geniet!
Natuurlik was die mees gepaste venue in Durbanville gekies met al haar sjarme en elegansie van dekor tot die laaste happie gereg. Wowie!!! Die Chapel by Kolping Guesthouse was ook iets besonders.
Baie geluk julle! Reis veilig en geniet elke oomblik van jul wittebrood!
(So afhangende van die paket wat elke bruidjie neem sluit dit verskillende goedjies in en onder andere gee ek opsie ook vir die gunstelling โ€œeditingโ€ styl. Hiermee hoor ek ook graag by julle dmv die sneak peeks- wat jul gunstelling is. Ek post dus 3 style se sneak peeks - een na mekaar vir julle om die verskille te sien en besluit).

Trou Onthaal Venue: Chocolat Bistro
Maid of Honor: De Goede
Rok: Belinda Pietersen
Hare: Hair Salon
Makeup: Este Ueckermann
Die ongelooflike Cool Kar: Brink

๐™ท๐š’๐šŽ๐š›๐š๐š’๐šŽ ๐šœ๐š๐šข๐š• ๐šœ๐š•๐šž๐š’๐š ๐š๐šž๐š—๐šœ๐š๐šŽ๐š•๐š•๐š’๐š—๐š ๐š๐š˜๐š๐š˜๐šœ ๐š’๐š— ๐š–๐šŽ๐š ๐š๐š’๐šŽ ๐—˜๐—ก๐—–๐—›๐—”๐—ก๐—ง๐—˜๐—— ๐—Ÿ๐—œ๐—š๐—›๐—ง ๐™ด๐š๐š’๐š๐š’๐š—๐š ๐š‚๐š๐šข๐š•

Address

Cape Town
7650

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Billy-Jean Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Billy-Jean Photography:

Featured

Share