Pure Catering by Charmain

Pure Catering by Charmain Delicious platters and catering in the Northern Suburbs.

Nog van die naweek:  vir die soettand.
27/04/2025

Nog van die naweek: vir die soettand.

So bietjie van die naweek se happies!! Die Savory is een van die oudste opsies op ons spyskaart, maar bly gewild!!!
27/04/2025

So bietjie van die naweek se happies!! Die Savory is een van die oudste opsies op ons spyskaart, maar bly gewild!!!

Moedersdag:  Dankie vir almal se bestellings so ver!!! Gou spring om jou bestelling in te kry.  Daar is beperkte beskikb...
25/04/2025

Moedersdag: Dankie vir almal se bestellings so ver!!! Gou spring om jou bestelling in te kry. Daar is beperkte beskikbaarheid. Bestellings op 0845923425!

Vanaand se aandete is 'n oefenlopie vir die Moedersdag-middagete!!
23/04/2025

Vanaand se aandete is 'n oefenlopie vir die Moedersdag-middagete!!

Na baie versoeke is ons Moedersdag-middagete terug.  Haal af op Moedersdag tussen 1000 en 1200!  R350.  Vir R50 ekstra k...
22/04/2025

Na baie versoeke is ons Moedersdag-middagete terug. Haal af op Moedersdag tussen 1000 en 1200! R350. Vir R50 ekstra kan jy ook 'n spesiale voorletter sleutelhouer vir mamma bysit!! Bestel by Charmain op 0845923425.

Vanoggend was dol en daar was nie tyd vir fotos neem nie.  Gelukkig het die oulike klient fotos geneem en vir ons aanges...
16/04/2025

Vanoggend was dol en daar was nie tyd vir fotos neem nie. Gelukkig het die oulike klient fotos geneem en vir ons aangestuur.

Lekker piekniek vir twee vir 'n oulike, pas verloofde paartjie!
16/04/2025

Lekker piekniek vir twee vir 'n oulike, pas verloofde paartjie!

Yummy funksie eetgoed!
13/04/2025

Yummy funksie eetgoed!

Yummy mini cakes with a lemon cream icing!!
12/04/2025

Yummy mini cakes with a lemon cream icing!!

Ons moes ook maar op die band wagon spring.  Nou nie baie akkuraat nie.  Lol
12/04/2025

Ons moes ook maar op die band wagon spring. Nou nie baie akkuraat nie. Lol

'n vroeƫ begin.  Nou vir die volgende bestellings!!
12/04/2025

'n vroeƫ begin. Nou vir die volgende bestellings!!

11/04/2025

Charmain, die hart en hande van Pure Catering verjaar vandag!!

Naweekdinge!!
06/04/2025

Naweekdinge!!

Dames Kuier eetgoedjies!
04/04/2025

Dames Kuier eetgoedjies!

As requested - some more gift options. Perfect for granny or a special teacher for Easter. Orders to Charmain on 0845923...
30/03/2025

As requested - some more gift options. Perfect for granny or a special teacher for Easter. Orders to Charmain on 0845923425.

SOLD OUT.  WATCH OUR PAGE FOR UPDATES. WE ARE WAITING FOR MORE STOCK OF THE BUNNY ORNAMENT. Mini Easter surprises.  East...
30/03/2025

SOLD OUT. WATCH OUR PAGE FOR UPDATES. WE ARE WAITING FOR MORE STOCK OF THE BUNNY ORNAMENT. Mini Easter surprises. Easter eggs, speckled eggs and Easter Bunny ornament. Packaged with cute gift card. R35 each. Limited stock. Orders to Charmain on 0845923425

Easter brownies!!! 2 BROWNIE fingers topped with speckled eggs and sprinkels and Easter packaging. R20 for the two finge...
30/03/2025

Easter brownies!!! 2 BROWNIE fingers topped with speckled eggs and sprinkels and Easter packaging. R20 for the two fingers. Limited stock. Orders: Charmain on 0845923425

Lekker happies vir 'n spesiale geleentheid.
30/03/2025

Lekker happies vir 'n spesiale geleentheid.

Address

19 Buitekant Street
Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27845923425

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pure Catering by Charmain posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pure Catering by Charmain:

Share

Category