
04/06/2025
Baie dankie vir elkeen wat aan Landi Gemaak met liefde se Outydse Gebakte Melktert Lootjietrekking deelgeneem het.... Uiteindelik is dit tyd om die wenner aantekondig...
🥳🥳Baie geluk Johan Potgieter! 🥳🥳
Indien julle 'n bestelling wil plaas vir jul eie heerlike melktert, kontak Landi op 079 506 9855