Bella Grace Events

Bella Grace Events Your order will sponsor a birthday cake for a child in need

My sussie se dogter en haar vriendin maak hierdie pragtige koekies om geld in te same vir n uitreik na Jeevanakanda Kind...
07/10/2025

My sussie se dogter en haar vriendin maak hierdie pragtige koekies om geld in te same vir n uitreik na Jeevanakanda Kinderhuis in Sri Lanka. Net hierdie week beskikbaar in Brackenfell.
Bestel vandag: 079 264 9558

Mine Craft Tema Cupcakes vir n verjaarsdag! 🎮
06/10/2025

Mine Craft Tema Cupcakes vir n verjaarsdag! 🎮




Dames Tee Cookies🪻💜
03/10/2025

Dames Tee Cookies🪻💜

Jy is kosbaar 🩷Dankie sê boksies vir ons gasvroue by ons kerk se damestee!
01/10/2025

Jy is kosbaar 🩷
Dankie sê boksies vir ons gasvroue by ons kerk se damestee!

Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie...
30/09/2025

Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle. Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie!

Kleine Lelani se toewyding 🩷







A very BEAR-Y First Birthday Cake for a sweet little girl🩷
26/09/2025

A very BEAR-Y First Birthday Cake for a sweet little girl🩷

🖤Happy Birthday🖤
23/09/2025

🖤Happy Birthday🖤


N boks vol lekkerte😄Hierdie bokse word op gemaak volgens jou begroting! Bestel jou een vandag!📲 +27 79 264 9558
17/09/2025

N boks vol lekkerte😄
Hierdie bokse word op gemaak volgens jou begroting!
Bestel jou een vandag!
📲 +27 79 264 9558

One... TWO and away we goooo!🏁🏎Happy Birthday Jc & Fred!
16/09/2025

One... TWO and away we goooo!🏁🏎
Happy Birthday Jc & Fred!




Baie geluk Mamma! Hoe mooi is hierdie lente tema cupcakes!🍃🍁🌾🌿⚘️🪻🌷🌼🌻🌺🥀🌹🏵🪷💮🌸💐
11/09/2025

Baie geluk Mamma!

Hoe mooi is hierdie lente tema cupcakes!

🍃🍁🌾🌿⚘️🪻🌷🌼🌻🌺🥀🌹🏵🪷💮🌸💐






08/09/2025

🧡🥕🧡🥕🧡
Braai Day Special _ 6 Carrot Cupcakes for ONLY R120!!




Birthday treat from a daughter to her Dad!Happy Birthday! 🩵
05/09/2025

Birthday treat from a daughter to her Dad!
Happy Birthday! 🩵



Address

Cape Town
7560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bella Grace Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bella Grace Events:

Featured

Share