Big Bang Productions SA- Sound, Lighting and Events

Big Bang Productions SA- Sound, Lighting and Events We supply sound,Lighting and Event planning skills to any kind of event thinkable. Weddings, 21sts/Festivals/Live show/Corporate Functions/Arist Booking

12/02/2020

Goeie naand vriende!

Ons was so bietjie stil, ons het ons toerusting mooi gediens en opgradeer vir JOU spesiale geleentheid se klank, beligting en die BESTE musiek van JOU keuse.

Kontak ons gerus vir die nuutste specials vir jou fees, troue, fondsinsameling, vroue oggend, skool funksie, verjaarsdag partydjie of watookal jy beplan! Stuur vir ons 'n epos by [email protected] of kontak ons op 0718739877 vir jou gratis kwotasie.

Ons sien uit om met jou besigheid te doen!

Good day friends! Come and join us at Bok lounge in Brackenfell, for a show of your life, with PJ Pretorius, top 6 final...
05/08/2019

Good day friends! Come and join us at Bok lounge in Brackenfell, for a show of your life, with PJ Pretorius, top 6 finalist of The Voice season 2. Great food and drikns specials on the day. Hurry up with your bookings, as there are only a few tickets left. Doors open at 12:00, the fun starts at 14:00. Bookings to be made at 0718739877. See you there!

17/04/2019

Middag julle almal! Ek het julle hulp nodig. Ons is besig om 'n paar shows op te line vir julle. Wie van ons plaaslike kunstenaars in die Kaap, sal julle graag meer wil sien optree by plaaslike venues? Help my, dan maak ons 'n plan!

26/02/2017

Goeie naand vriende! Net so vinnige klip in die bos.. Wat is julle gevoel rondom 'n regte Western-American-Country dag vol vermaak vir die hele gesin in Kaapstad?

Watter entertainment/kunstenaars sal julle graag wil he moet ons vir jou bring??

Comment sommer op die post of email ons by [email protected] .

Sterkte met jou week!

26/10/2015

If people dissapoint you in whatever way, its not the end of it all. Just take some time, and listen to Music. Music will provide care, love, peace and hope. Just believe in it.

04/09/2015

More vriende!

Die page is nog so bietjie stil, agv al die planne wat eers in plek gesit moet word en dan maak ons vir julle alles bekend.

Hou solank in gedagte:

24 Oktober 2015 - Kraaifontein Oktoberfees
Kunstenaars onder andere - Ray Dylan, Manie Jackson, Pieter Mohr en vele meer.

Kontak Theane gerus vir meer info.
071 873 9877
[email protected]

He vir jouself n ongelooflike naweek. Meer Events word bekend gemaak vannaf Maandag!!

22/08/2015

More vriende! Ons hoop julle het 'n lekker naweek sover. Ons in die kaap is geseënd met die lekker sonskyn weer.

Ons is druk besig om lekker dinge te reel oor Desember, veral aan die Weskus waarna jy kan uitsien. Ons olaas so binne die volgende maand of wat alles op die blad!

As jy enige idees het itv vermaak/feestelikheid wat jy wil he ons moet reel (hetsy 'n konsert, lewendige vertoning, kindervermaak of enige ander idee wat jy het), kontak my gerus per epos, selfoon of stuur sommer 'n inbox, dan sit ons daai wiele aan die rol!

Lekker naweek vir jou!

19/08/2015
19/08/2015

Goeie more vriende! Net so vinnige klip in die bos.. Wat is julle gevoel rondom 'n regte Western-American-Country dag vol vermaak vir die hele gesin in Kaapstad?

Watter entertainment sal julle graag wil he wat ons vir julle moet bring??

Comment sommer op die post of email ons by [email protected] .

Lekker dag,

Die "BBP" Span

18/08/2015

Hi Guys! Please go and Like my Brand new Page. We are atill busy working on, but for now please go and like so long.

All shows / functions / gigs that we do or events that we plan, will be on this page!!

Please share with your friends as well. Will be much appreciated!!

Address

Cape Town

Telephone

0718739877

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Big Bang Productions SA- Sound, Lighting and Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Big Bang Productions SA- Sound, Lighting and Events:

Featured

Share