21/03/2025
Met baie hartseer in my hart moet ek vandag die nuus breek aan almal, dat mamma vanoggend oorlede is. Sy het vir 13 jaar hard baklei aan kanker en het tot op die laaste alles gegee en baklei tot die einde toe. Sy sal altyd onthou word as die tannie met die heerlikste en lekkerste eetgoed. Baie dankie aan elkeen van haar kliente wat haar so baie ondersteun het. Sy is nou by pappa en ons Hemelse Vader sonder pyn en leiding. ❤️🩹❤️🩹❤️🩹