26/05/2026
Liewe Jene DeWet. Jy het asemrowend gelyk op jou groot dag. Baie dankie dat ek die voorreg kon hê om jou droom rok te kon skep. Weet in elke pêrel en kraletjie wat vasgewerk is, is ń seën in gebid op jou en Rassie se toekoms saam. Hou aan sprankel. Jy maak die wêreld om jou mooier en warmer wanneer jy glimlag.
Baie Liefdetjies
Elmarie Britz