12/08/2026
π₯ HELLO AL ONS SOCIAL SUNDAY PICNIC FAMILIE! π₯
Ons het vir julle gesΓͺ die 27ste September gaan βn GROOT een weesβ¦ en nou kan ons uiteindelik die talentvolle line-up met julle deel! π€πΆπ
Ons is trots om vir ons eie plaaslike talent βn platform te gee om te skyn, en glo my, hierdie mense gaan die verhoog laat LEWE! ππ₯
Die opgewondenheid bou elke dag meer op en ons kan nie wag om saam met julle βn ongelooflike dag van musiek, pret, lag en goeie vibes te geniet nie. β€οΈ
ποΈ As jy nog nie jou kaartjie het nie, maak vinnig!
β
Voorkaartjies: R100
β οΈ Kaartjies raak min!
πͺ By die hek: R150
Moenie uitmis op een van die grootste Social Sunday Picnics nΓ³g nie!
π Zoar Sports Ground
π
27 September 2026
Bring jou familie, bring jou vriende en kom maak herinneringe saam met ons! ππ₯³