20/07/2026
Kom vier die Lente om 'n lang tafel.
Soos wat die son oor Loxton sak, gaan ons bymekaar kom vir 'n aand van goeie kos, wyn en samesyn.
ñ Viering van die nuwe seisoen.
Ons nooi jou uit om deel te wees van hierdie spesiale ervaring.
Saterdag,
19 September | 17:00
Loxton - adres sal bevestig word.
Sitplekke is beperk.
Kontak 078 484 0891 om jou plek te bespreek.