DassiePaleis

DassiePaleis Bosveld kuierplek. Eenstop onthaal venue. Heerlike oornag verblyf.

Kom geniet Saterdag 4 Okt ons Dik Dassie ontbyt.
03/10/2025

Kom geniet Saterdag 4 Okt ons Dik Dassie ontbyt.

Kom geniet 'n swemsessie en eet 'n ietsie.   Ons restaurant speelarea sluit in 'n wipplank, ronde swaaie, sandput, hopsk...
18/09/2025

Kom geniet 'n swemsessie en eet 'n ietsie. Ons restaurant speelarea sluit in 'n wipplank, ronde swaaie, sandput, hopskot, slangetjies en leertjies/skaak, blou swembad en verken die koppies soos 'n regte plaasjapie.
Vir erfenis dag het ons ook 600g tuisgemaakte melktert teen R70 een. Bestel voor Dinsdag oggend 10:00 en kom tel op tussen 16:00 en 17:00 Dinsdag (069 750 1937)

 .   .  Kom geniet die bosveld in die dorp.  Ons swembad is blou vir die warm dae, die speelparkie is oorgeverf vir die ...
17/09/2025

. . Kom geniet die bosveld in die dorp. Ons swembad is blou vir die warm dae, die speelparkie is oorgeverf vir die kinders. Hier is 'n verskeidenheid verblyf opsies vir 'n verskeidenheid mense.

22/06/2024

Bring die hele gesin en kom geniet ontbyt.

22/06/2024

Vakansie bederf vandag 22 Junie.

DASSIE LAPA RESTAURANT.  6 Junie 2024 se kook ete.     R80pp Beskikbaar 4-7nm Bestel voor 13:00.069 743 4352 Donderdag  ...
06/06/2024

DASSIE LAPA RESTAURANT.
6 Junie 2024 se kook ete. R80pp Beskikbaar 4-7nm Bestel voor 13:00.
069 743 4352

Donderdag
Vis en kapokaartappels
Kies 2 van d volgende: (Ertjies, Mielieplaatkoekies, Tamatie en uieslaai)

11/05/2024
Lekker pannekoek met kaneel suiker koue weer. Kom haal by Dassie paleis @ R20 vir 3. Of bestel 15 of meer en ons lewer a...
08/04/2024

Lekker pannekoek met kaneel suiker koue weer. Kom haal by Dassie paleis @ R20 vir 3. Of bestel 15 of meer en ons lewer af. 0697434352

Address

Hoek Van Spoorwegstraat En VanTonderstraat
Brits
0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DassiePaleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DassiePaleis:

Share

Category