White Diamond Wedding & Functions Venue

White Diamond Wedding & Functions Venue We host weddings, functions, conferences and accommodation.
(1)

02/06/2026
02/06/2026

Make your ceremony extra special with personalised water bottles.
From R6.00 per 330ml bottle.
Contact us today for more information: 0769817859

Kom geniet die aand saam met ons.Dit gaan 'n fees wees!
02/06/2026

Kom geniet die aand saam met ons.
Dit gaan 'n fees wees!

Gelukkige Moedersdag aan al die wonderlike mamma's! Mag julle 'n geseënde dag hê!
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag aan al die wonderlike mamma's! Mag julle 'n geseënde dag hê!

Where love feels like home, Forever Begins.Congratulations André & Sindy! 07/02/2026Flowers & Decor: White Diamond TeamC...
06/05/2026

Where love feels like home, Forever Begins.

Congratulations André & Sindy!
07/02/2026

Flowers & Decor: White Diamond Team
Catering: White Diamond Team
Photography: Simoné De Witt Photography
DJ: Steyn Coetzee

03/05/2026
Kom Geniet saam ons NG Sanddrift Dolerend se Winter Dans! Dit gaan hope pret wees!
23/04/2026

Kom Geniet saam ons NG Sanddrift Dolerend se Winter Dans!
Dit gaan hope pret wees!

Baie Geluk Ria & Pierre! Dit was 'n voorreg om julle troue te doen..Mag julle huwelik geseën wees met baie liefde!❤️10/0...
25/03/2026

Baie Geluk Ria & Pierre!
Dit was 'n voorreg om julle troue te doen..
Mag julle huwelik geseën wees met baie liefde!❤️
10/01/2026

Is jy opsoek na 'n Elegante Bosveld Venue wat alles aanbied.Van ons Kapel waar jy omring is met beeldskone natuur tot on...
03/02/2026

Is jy opsoek na 'n Elegante Bosveld Venue wat alles aanbied.
Van ons Kapel waar jy omring is met beeldskone natuur tot ons Venue wat bedek is met fairylights waarborg 'n romantiese atmosfeer en 'n onvergeetlike troudag!
Ons bied All-Inclusive, Catering & Self-Catering pakkette teen bekostigbare pryse!
Kontak ons gerus vir meer inligting: Cell: 0769817849/0826486702 of epos: [email protected]

Address

Portion 478 Kameeldrift 211, R511 Thabazimbi Road
Brits
0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when White Diamond Wedding & Functions Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category