The Dutch Deli

The Dutch Deli Freshly home made cooked and frozen meals, pizza's and Dutch delicatessen

28/01/2024
15/09/2023
Die Dutch Deli het vanoggend 'n klein troue gedoen, Spyskaart was.Roast beef and chicken, Roast potatoes,Rice, colliflow...
15/09/2023

Die Dutch Deli het vanoggend 'n klein troue gedoen, Spyskaart was.
Roast beef and chicken, Roast potatoes,Rice, colliflower, pumpkin fritters.
Ice-cream and chocolate sauce, with Chocalate eclairs filled with Custard.
Kontak my gerus.
JC 0720870932

Onthou ons gevrieste disse.  Platters op aanvraag vir verjaarsdae, Kantoor funksies kontak my gerus vir meer inligting, ...
05/09/2023

Onthou ons gevrieste disse. Platters op aanvraag vir verjaarsdae, Kantoor funksies kontak my gerus vir meer inligting, daar is ook weer 'n beperkte Wilds Pasteie beskikbaar

Laaste week vir bestellings. Saterdag die 2 SeptemberKom ons deur Roodepoort toe indien daar enige iemand is wat belangs...
28/08/2023

Laaste week vir bestellings.
Saterdag die 2 September
Kom ons deur Roodepoort toe indien daar enige iemand is wat belangstel laat weet maar en ons bring dit saam tot in Horison anders is daar 'n aflewerings koste

💥Merk die datum 2 September 💥Kom ons deur Roodepoort toe indien daar enige iemand is wat belangstel last weet maar en on...
21/08/2023

💥Merk die datum 2 September 💥
Kom ons deur Roodepoort toe indien daar enige iemand is wat belangstel last weet maar en ons bring dit saam tot in Horison anders is daar 'n aflewerings koste

Die Dutch Deli maak die volgende gevrieste disse en sal in die volgende grootes beskikbaar 750g R95.00 vir 1-2 persone +...
13/08/2023

Die Dutch Deli maak die volgende gevrieste disse en sal in die volgende grootes beskikbaar 750g R95.00 vir 1-2 persone +-1kg vir 2-3 persone en
+- 2 kg @ R220. Groot genoeg vir 'n gesin van 6
🍗Hoender Lasagne
🍖Beef Lasagne
🍲One Pot Cheese pie
🥞 Gevulde Pannekoeke (Bacon,kaas en sweetcorn) met kaassous.
🍛Herders Pastei

🥧Pasteie in pakke van 6 per soort. R150.00
● Pepper Steak.
□ Creamy Chicken en Mushroom
~ Chicken,corn en Cheese
X Beef en Onion (Maalvleis)
° Spinach en Feta
💢Beperkte voorraad Wildsvleis pasteie ook beskikbaar 💢

💥Ander Gevrieste disse. Ongebakte
Chicken Cordon Bleu @ R35 elk
Chicken Snitzel's elk.Platters op aanvraag en ander lekkernye ook beskikbaar op bestellings.
Vir meer inligting kontak of Whatsapp my gerus JC 0720870932

Address

Zoutpansdrift Brits
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00

Telephone

+27720870932

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Dutch Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category