The Full Monty Venue & Restaurant

The Full Monty Venue & Restaurant The Full Monty offers full functioning venues for Weddings, Engagement Shoots, Conferences, Private

23 Jaar terug het my Ma, Riana en Deds, Pierre Kruger die gebou gekoop en gedoop The Full Monty.  Hier is hordes funksie...
17/12/2021

23 Jaar terug het my Ma, Riana en Deds, Pierre Kruger die gebou gekoop en gedoop The Full Monty. Hier is hordes funksies deur die jare gedoen, gereel en die mooiste herinneringe gebou vir ons familie. Ons as kinders het gewerk en elkeen se kerel of meisie moes ook n b***t kry. Sal dit in my lewe nooit vergeet nie. Dit was nooit vir ons werk nie, dit was altyd vet pret. So het ons ouers ons leiding gegee, geleer en bygestaan. Vir die laaste 2 jaar het ek by my ma voltyds oorgeneem en my man by my Deds geleer. 23 Jaar later het ons besluit om The Full Monty te verkoop. Ons hele familie trek Nylstroom toe begin Januarie. Nuwe begin 😁. Ons doop die nuwe "venue" Kleine Kaap, waar ons weer hordes funksies gaan hou en so ons kinders alles kan leer wat ek by my wonderlike ouers geleer het. Baie dankie Brakpan jy was wonderlik!!

Laaste funksie na 23 goeie jare!
17/12/2021

Laaste funksie na 23 goeie jare!

💒 Troue
29/11/2021

💒 Troue

21st Celebration
07/11/2021

21st Celebration

Wedding Time ❤
07/11/2021

Wedding Time ❤

Rose Gold & Dusty Pink Wedding.
19/09/2021

Rose Gold & Dusty Pink Wedding.

2nd Birthday Party
13/09/2021

2nd Birthday Party

Wedding 29 Aug & Celebration of Life 4 Sep'21
13/09/2021

Wedding 29 Aug & Celebration of Life 4 Sep'21

11/08/2021
Still some dates available.
11/08/2021

Still some dates available.

Gold & White Wedding 💒
30/05/2021

Gold & White Wedding 💒

❤🤍🖤
19/05/2021

❤🤍🖤

Address

62 Boundary Road
Brakpan
1541

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Full Monty Venue & Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Full Monty Venue & Restaurant:

Featured

Share