Trio Events

Trio Events 4 x kykNET Buite Ekspos (Wes-Kaap, Limpopo,Suid-Kaap & Namibie), SA 4x4 & Outdoor Show Wes-Kaap, Land Cruiser Fees & Afrika Rekord, en SA Bakkie & SUV Fees.
(1)

En splinternuut - Kersfees is Groot!

Daar sal oudergewoonte weer top-gehalte kunstenaars by vanjaar se kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap wees.Kom sing en dans saa...
28/08/2026

Daar sal oudergewoonte weer top-gehalte kunstenaars by vanjaar se kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap wees.

Kom sing en dans saam van 25-27 September by ATKV-Hartenbos terwyl jy al die buitelewe-produkte en -aktiwiteite sien en doen wat jou hart begeer.

Kry jou kaartjies nou al aanlyn of by die hekke op die dag: https://opentickets.co.za/search?q=buite+ekspo

Mossel Bay Advertiser, 1659, Sondela Academy, LIFT Airline, Mossel Bay Ford, XCO Group, Auto Nantes, Engen Brackenfell Shopping Centre, Alert Patrol, QuickShade, LekkeR Kampplekke, CaravanParks.com, KAMP-MAL, Jimmys Sauces, Andre4x4, BUNDU LODGE, Duo Events, Wiesenhof Franchise and Coffee Roastery, M4 Events & Promotions

Raak deel van die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap by ATKV-Hartenbos!Ons hou fees van 25-27 September . . . jy wil dit nie m...
28/08/2026

Raak deel van die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap by ATKV-Hartenbos!

Ons hou fees van 25-27 September . . . jy wil dit nie misloop nie!

Stuur sommer vandag nog ’n e-pos aan [email protected], want plekke en geleenthede is beperk.

Mossel Bay Advertiser, 1659, Sondela Academy, LIFT Airline, Mossel Bay Ford, XCO Group, Auto Nantes, Engen Brackenfell Shopping Centre, Alert Patrol, QuickShade, LekkeR Kampplekke, CaravanParks.com, KAMP-MAL, Jimmys Sauces, Andre4x4, BUNDU LODGE, Duo Events, Wiesenhof Franchise and Coffee Roastery, M4 Events & Promotions

Stal jy uit by die kykNET  Buite Ekspo Suid-Kaap? Kry nou 50% AFSLAG op 'n professionele 45-sekonde bemarkingsvideo om j...
27/08/2026

Stal jy uit by die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap? Kry nou 50% AFSLAG op 'n professionele 45-sekonde bemarkingsvideo om jou stalletjie, produkte en spesiale ekspo-aanbiedinge behoorlik te laat uitstaan.

Jy verskaf slegs die beeldmateriaal (foto's of video's), en ons sorg vir die res!

Wat is ingesluit:
✔️ Volledige professionele video-redigering
✔️ Professionele stemopname (voice over)
✔️ Agtergrondmusiek en grafiese teks/logo-plasing
✔️ 1080p Portrait Formaat (spesiaal vir Sosiale Media & WhatsApp)

💰 Prys: Gewoonlik R3900 | Nou slegs R1950
🗓️ Sluitingsdatum: Aanbod sluit 1 September 2026 (Beskikbaarheid is beperk)

📲 Kontak Pierre op WhatsApp: 072 180 0163
(Videovoorbeelde is op versoek beskikbaar)

27/08/2026

Van helikopterritte tot top-gehalte kunstenaars. Van kunsmark tot boeremark . . . die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap het alles wat jou buitelewe-hart vinniger sal laat klop.

Kry jou kaartjies nou al aanlyn of by die hekke op die dag: https://opentickets.co.za/search?q=buite+ekspo

ATKV-Hartenbos, Mossel Bay Advertiser, 1659, Sondela Nature Reserve & Spa, LIFT Airline, Mossel Bay Ford, XCO Group, Auto Nantes, Engen Brackenfell Shopping Centre, Alert Patrol, QuickShade, LekkeR Kampplekke, CaravanParks.com, KAMP-MAL, Jimmys Sauces, Andre4x4, BUNDU LODGE, Duo Events, Wiesenhof Franchise and Coffee Roastery, M4 Events & Promotions

26/08/2026
26/08/2026

𝐇𝐢𝐞𝐫𝐝𝐢𝐞 𝐞𝐞𝐧 𝐤𝐚𝐧 𝐣𝐲 𝐧𝐢𝐞 𝐦𝐢𝐬𝐥𝐨𝐨𝐩 𝐧𝐢𝐞!

Dis binnekort weer tyd vir die kykNET Buite Ekspo Celeb Gholfdag by Mossel Bay Golf Club op 23 September.

Kontak Rieco by 082 780 9090 of besoek ons webwerf by www.ekspo.co.za om jou vierbal te bespreek of ’n putjie te borg.

Mount Royal Golf & Country Estate, Jacana International , Halvorsen Properties, QuickShade, Duo Events, Foton Motor, Eagle Solar, Jimmys Sauces, SA Rugby Legends, Vellie Boutique, CARNE Biltong, Howling Moon, 1659, Razorback Aluminium Canopies -PTY Ltd

Nog foto’s van die onlangse SA Bakkie & SUV-fees by Sondela Nature Reserve & Spa.Dankie Johan van Die Pos-koerant vir di...
26/08/2026

Nog foto’s van die onlangse SA Bakkie & SUV-fees by Sondela Nature Reserve & Spa.

Dankie Johan van Die Pos-koerant vir die foto’s.

Address

Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 07:45 - 16:45
Tuesday 07:45 - 16:45
Wednesday 07:45 - 16:45
Thursday 07:45 - 16:45
Friday 07:45 - 16:45

Telephone

+27825705758

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trio Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category