31/12/2023
2023 was n mal jaar! Ek het mal kak beleef, getravel, crazy tattoo parties by bars en dagga events gedoen, kaalgat troues afgeneem, musiek videos in helikopters geskiet, n kyknet reeks gepitch wat goedgekeur is vir volg jaar,my eie podcast gestig, amper fokken vermoor deur n klomp siellose dose, ufos en aliens is confirmed en die wereld het amper ge eindig maar ons is nog hier!
ons bietjie gehuil, baie gelag, nuwe vriende gemaak, nuwe goals geset, nuwe voete in die deur vir toekomstige ventures en baie om na uit te sien in die nuwe jaar!
Dankie vir elke een van julle wat deel was van my jaar, almal wat my en my vrou se besighede Wredekloof Custom Tattoo Wredekloof Hair by Jessie Wredekloof Liefde support het
van my getroue kliente tot my nuwe en oudste tjommies, ek waardeur julle almal!
Mag 2024 n kak mal jaar wees vir elke een van julle!
Baie liefde π€
2024 lets go! π½π