Ponie Pret

Ponie Pret Ons bring Ponie Pret na jou toe, al wat jy benodig is n groot genoeg tuin.

30/04/2024

Hello al Piet se maaitjies!
Dis met n hartseer hart dat ons die boodskap moet plaas.
LW Piet is nog gelukkig en gesond πŸ¦„πŸ©΅πŸ’™, maar hy gaan nou aftree en sy lewe op die plaas geniet met baie drukkies, bederf en wortels. πŸ₯•πŸπŸŽ
Dankie vir al die kindertjies wat jy laat lag en bederf het Piet! Nou kan jy rus en net die lewe geniet.

It is with great sadness to announce that Piet will now be retired. He will have a relaxing life on the farm with lots of love, cuddles and treats.

19/11/2023
οΌ³ο½”ο½ο½Žο½„ a ο½ƒο½ˆο½ο½Žο½ƒο½… to ο½—ο½‰ο½Ž! πŸ† πŸ…ŸπŸ…‘πŸ…˜πŸ…©πŸ…”πŸ…’:α΄ α΄€ΚŸΙͺα΄… κœ°α΄Κ€ 6 α΄α΄Ι΄α΄›Κœκœ±.1) π™ΌπšŠπšπš’πšŒπšŠπš• π™²πš‘πš›πš’πšœπšπš–πšŠπšœ πš‚πšŽπšœπšœπš’πš˜πš— 3 π™³πšŽπšŒπšŽπš–πš‹πšŽπš›. 2) 15% 𝚘𝚏𝚏 πšŠπš—πš’ π™Ίπš•πšŠπš›πšŠ 𝙱 π™Ώπš‘πš˜πšπš˜...
19/11/2023

οΌ³ο½”ο½ο½Žο½„ a ο½ƒο½ˆο½ο½Žο½ƒο½… to ο½—ο½‰ο½Ž! πŸ†
πŸ…ŸπŸ…‘πŸ…˜πŸ…©πŸ…”πŸ…’:
α΄ α΄€ΚŸΙͺα΄… κœ°α΄Κ€ 6 α΄α΄Ι΄α΄›Κœκœ±.
1) π™ΌπšŠπšπš’πšŒπšŠπš• π™²πš‘πš›πš’πšœπšπš–πšŠπšœ πš‚πšŽπšœπšœπš’πš˜πš— 3 π™³πšŽπšŒπšŽπš–πš‹πšŽπš›.
2) 15% 𝚘𝚏𝚏 πšŠπš—πš’ π™Ίπš•πšŠπš›πšŠ 𝙱 π™Ώπš‘πš˜πšπš˜πšπš›πšŠπš™πš‘πš’ πš™πšŠπšŒπš”πšŠπšπšŽ.
3) 10% 𝚘𝚏𝚏 πšŠπš—πš’ π™Ίπš•πšŠπš›πšŠ 𝙱 π™Ώπš‘πš˜πšπš˜πšπš›πšŠπš™πš‘πš’ πš™πšŠπšŒπš”πšŠπšπšŽ.
4) 15% 𝚘𝚏𝚏 π™±πš˜πš˜πš”πš’πš—πš π™Ώπš’πšŽπš 𝚊𝚝 π™Ώπš˜πš—πš’πšŽ π™Ώπš›πšŽπš.

π™·πš˜πš  𝚝𝚘 πšŽπš—πšπšŽπš›:
1) Like & Follow Klara B Photography
2) Like & Follow Ponie Pret
3) Share this post to your "Story" & "Timeline".
4) Comment on this post and tell us in

Piet het vandag by Bastion Laerskool Brackenfell  gekuier vir Moederhart Kleuterskool se gradeplegtiging en konsert. Dit...
11/11/2023

Piet het vandag by Bastion Laerskool Brackenfell gekuier vir Moederhart Kleuterskool se gradeplegtiging en konsert. Dit was so lekker om al die maaitjies te ontmoet en hulle te laat lag.

Piet het vandag gepronk by Akker Jakkers. Oupa Riaan het ook kom help met sy 2 ponies wat die perdewa getrek het. Wat n ...
14/10/2023

Piet het vandag gepronk by Akker Jakkers. Oupa Riaan het ook kom help met sy 2 ponies wat die perdewa getrek het. Wat n plesierige dag vir Hompie Kedompie se pretdag

Piet word voorberei vir Hompie Kedompie se pretdag mΓ΄re by Akker Jakkers. Baie dankie Hooves and Paws - Tack and feed sh...
13/10/2023

Piet word voorberei vir Hompie Kedompie se pretdag mΓ΄re by Akker Jakkers.
Baie dankie Hooves and Paws - Tack and feed shop vir jul hulp πŸ™πŸ» You are the best πŸ‘ŒπŸ»

25/01/2023

Ponie partytjies is maarnet die heel beste!
2022 was n GREAT jaar vir Piet. Ons hoop om meer maaitjies te maak in 2023

Ons bied nou ook Fotosessies met Troy en Sally aan.Bring jou eie fotograaf, ons sal die perde opdollie en vir jou besond...
19/01/2023

Ons bied nou ook Fotosessies met Troy en Sally aan.

Bring jou eie fotograaf, ons sal die perde opdollie en vir jou besonderse agtergronde voorstel op die prentjie mooi plaas by Langverwagt Stables.

Hierdie was n fotosessie vir n 21ste Verjaarsdag. Wat n prentjie mooi dag!

Baie geluk mooiste Mienke met jou 5de verjaarsdag! Dankie dat ons kon deelwees van al die pret en duisend dankies vir al...
26/11/2022

Baie geluk mooiste Mienke met jou 5de verjaarsdag! Dankie dat ons kon deelwees van al die pret en duisend dankies vir al die wortels en drukkies!

26/11/2022

Piet maak een gelukkige meisie se dag!

Address

Brackenfell
8001

Telephone

+27762599451

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ponie Pret posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share