The One Legged Chef

The One Legged Chef The One Legged Chef brings you the most delicious and well-balanced meals. Take advantage of convenience and treat your taste buds to home-cooked wonders!
(1)

Bursting with flavour and nutrition, The One Legged Chef brings you the most delicious and well-balanced meals prepared daily using only the finest and freshest of ingredients. Services:
- Prepared, Packaged & Ready-To-Eat Meals
- Prepared and Packaged Frozen Meals
- Event Catering

Ons is deur Januworry!!! So los die kos maak in my hande dan is dit iets minder om oor te worry in Februarie.Kontak Chri...
30/01/2026

Ons is deur Januworry!!! So los die kos maak in my hande dan is dit iets minder om oor te worry in Februarie.
Kontak Chrisna op 082 051 8004 / 066 269 5759

Volgende week se menu is weer vol ekker surprises.Ons maak ook nou frozen portions teen R70.00Frozen meals sal elke week...
24/01/2026

Volgende week se menu is weer vol ekker surprises.
Ons maak ook nou frozen portions teen R70.00
Frozen meals sal elke week verskil soos wat die menu aangepas word. Bestellings vir die gevriesde ete sluit om 8 uur maandag oggend.
Maar bederf jouself met 'n lekker bord kos hierdie week wat vars gemaak word elke liewe dag.
Aflewering beskikbaar in Kleinbron estate en Vredekloof.
Kontak Chrisna op 082 051 8004 / 066 269 5759

Volgende week se menu is uit!!!!En dit is propvol lekker etes, spandeer tyd saam met jou kinders en los die kos maak in ...
17/01/2026

Volgende week se menu is uit!!!!
En dit is propvol lekker etes, spandeer tyd saam met jou kinders en los die kos maak in my hande.
Aflewering beskikbaar in kleinbron & vredekloof

Kontak Chrisna op 082 051 8004 / 066 269 5759

Mense ek is terug.Volgende week se menu is uit en weer vol lekker etes.
10/01/2026

Mense ek is terug.
Volgende week se menu is uit en weer vol lekker etes.

Volgende week se menu is weer propvol lekker etes.So as jy nie weet wat om te maak vir ete nie, kontak die een been sjef...
14/12/2025

Volgende week se menu is weer propvol lekker etes.
So as jy nie weet wat om te maak vir ete nie, kontak die een been sjef, en al wat jy kan doen is geniet en spandeer tyd saam met jou familie.
Bestellings sluit elke oggend om 8uur
Aflewering beskikbaar in Vredekloof en Kleinbron Area
Kontak Chrisna op 082 051 8004 / 066 269 5759

The One Legged Chef will be closing on the 18th December to take a little holiday.I will be back and ready to serve you ...
07/12/2025

The One Legged Chef will be closing on the 18th December to take a little holiday.
I will be back and ready to serve you excellent meals on 5 January 2026.
Thank you for all your support and may you have a happy holiday with your family.

Weet jy nie wat om te maak vir aand ete nie? Of het jy nie tyd om kos te maak nie?Moet nie worry nie want hier is die an...
07/12/2025

Weet jy nie wat om te maak vir aand ete nie? Of het jy nie tyd om kos te maak nie?
Moet nie worry nie want hier is die antwoord.
Volgende week se menu is vol lekker etes vir die warm week wat voorle.
Bestellings sluit elke dag om 8 uur die oggend
Kontak Chrisna op 082 051 8004 / 066 269 5759

Wat eet ons vanaand?Indien die antwoord vir vraag is, "ek weet nie" dan het ek die oplossing vir jou.Antwoord: "Ek weet ...
28/11/2025

Wat eet ons vanaand?
Indien die antwoord vir vraag is, "ek weet nie" dan het ek die oplossing vir jou.
Antwoord: "Ek weet kom ons bestel by die een been chef"
Flippen lekker etes gemaak met net die beste produkte.
Adults R100
Kiddies R85
Kontak Chrisna 082 051 8004 / 066 269 5759
Bestellings sluit elke oggend om 8 uur

Wat maak jy as jy moeg gewerk is, en nie lus is vir kos maak nie?Wel ek het die oplossing!! Flippen lekker etes gemaak m...
22/11/2025

Wat maak jy as jy moeg gewerk is, en nie lus is vir kos maak nie?
Wel ek het die oplossing!! Flippen lekker etes gemaak met net die beste produkte en word afgelewer sodat jy net kan warm maak en geniet.
Kontak Chrisna op 082 051 8004 / 066 269 5759

Volgende week se menu is weer propvol lekker etes.Bestellings sluit elke oggend om 8 uur.Jy kan bestel soveel soos jy wi...
15/11/2025

Volgende week se menu is weer propvol lekker etes.
Bestellings sluit elke oggend om 8 uur.
Jy kan bestel soveel soos jy wil op enige dag.
Kontak Chrisna op 082 051 8004 / 066 269 5759
Aflewering beskikbaar in Vredekloof en Kleinbron Area

Volgende week se menu is weer propvol lekker etes, gemaak met net die beste produkte.Lekker kos, lekker porsies.Adult me...
08/11/2025

Volgende week se menu is weer propvol lekker etes, gemaak met net die beste produkte.
Lekker kos, lekker porsies.
Adult meals R100 / Kiddies meals R85
Kontak Chrisna op 082 051 8004 / 066 269 5759

Address

6 Chateau Provance, Provance Cresent
Brackenfell
7560

Telephone

+27 66 269 5759

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The One Legged Chef posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category