Nesea Events, Planning and Hiring

Nesea Events, Planning and Hiring Nesea Events offers the renting of all catering and party equipment. Over 20 themes of colours, chairs, tables and decor.

I offer catering equipment, from pots and pans to crockery and serviettes. Table decor to fit almost any theme, table cloths in a variety of colours as well as tables and chairs for events.

15/09/2016

Ek soek 'n koper vir my goedjies. Tafels, stoele, oortreksels, tafeldoeke, ens. ens. R90,000.00

03/08/2016

KERRIE-EN-RYS (100 porsies)

24 medium uie, geskil en gekap 9 knofhuisies geskil
en gekap
190 ml sonneblomolie 20 wortels, geskil en in blokkies
25 aartappels, geskil en in blokkies 3 soetrissies, gekap
12,5 kg vleis, in blokkies 5 k sultanas
90 ml matige kerriepoeier 80 ml borrie
15 ml fyn koljander swartpeperkorrels
kruienaeltjies lourierblare
150 ml asyn 115 ml wit suiker
90 ml fyn appelkooskonfyt 100 ml sout
115 ml tamatiepuree 62,5 ml mielieblom
37,5 ml Worcestersous 125 ml blatjang
vleisaftreksel 30 k water om rys in te kook (sout)
13 k rou rys

Soteer uie en knoffel in olie in groot swaarboomkastrol. Voeg die wortel en aartappelblokkies asook die gekapte soetrissies by en braai liggies. Skep uit en hou eenkant. Braai die vleis vinnig in dieselfde kastrol.

Meng kerriepoeier, borrie, koljander, swartpeperkorrels, naeltjies en lourierblare, roer by die vleis en braai 'n minuut lank.

Meng asyn, suiker en appelkooskonfyt, sout, tamatiepuree, mielieblom, Worcestersous en blatjang tot 'n pasta. Voeg die pasta saam met die gebraaide groente- en vleismengsel en sultanas in die kastrol. Voeg vleisaftreksel by soos nodig en prut tot gaar. Roer nou en dan om te keer dat dit aanbrand.

Kook die rys in die water waarby sout na smaak bygevoeg is.

Wenk: Vergroot die resep deur 'n groot, ryp boerpampoen sag te kook, deur 'n sif te druk, en saam met ses gerasperde Granny Smith-appels en 10 fyngedrukte ryp piesangs by die mengsel te voeg.

BILTONG MIELIE PAPTERTGEURIGE BILTONG MIELIE- PAPTERT BESTANDDELE1,25 liter water15 ml sout750 ml mieliemeel1 x 410g bli...
28/07/2016

BILTONG MIELIE PAPTERT
GEURIGE BILTONG MIELIE- PAPTERT
BESTANDDELE
1,25 liter water
15 ml sout
750 ml mieliemeel
1 x 410g blik geroomde suikermielies
hand vol vars tiemie
2 x 410 g blik gekapte tamaties
15 ml olyf- of avokado-olie
1 ui, gekap
2 knoffelhuisies, fyngemaak
250 g knopiesampioene, in skyfies gesny
sout en varsgemaalde swartpeper, na smaak
250 ml gekerfde biltong
375 ml Cheddarkaas, gerasper
METODE
Verhit die oond tot 220°C. Smeer ’n 30 cm x 25 cm oondvaste bak.
Bring die water en sout tot kookpunt in ’n groot kastrol oor matige hitte. Roer die mieliemeel in en klop om te voorkom dat klonte vorm.
Laat gaar word en roer van tyd tot tyd, ongeveer 20 minute, tot styf.
Voeg die suikermielies en tiemie by. Skep helfte van die pap in die voorbereide oondbak. Skep die tamaties in ’n laag bo-oor.
Verhit die olie in ’n kastrol oor hoë hitte en braai die uie, knoffel en sampioene vir 5 minute tot goudkleurig.
Geur en skep bo-op die tamatielaag.
Skep die res van die papmengsel oor, dan die biltong en dan die kaas. Bak ongeveer 20 minute, tot die kaas gesmelt het.
Bron: Your Family
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

08/07/2016

Our Paradise

04/07/2016

Hier is 'n lys van 16 heel beste souttert resepte . Maklike korslose resepte met maalvleis, tuna, biltong en dan die basiese resep. LEES  MEER...

27/06/2016
15/06/2016

If you’re looking for a new way to cook your ribs, then check out this BBQ Pit Boys’ recipe video that we found at Viralnova. Just [...]

06/06/2016

This post from Life Hacker will not only make your grilled meat healthier and more delicious, it will also give you a good excuse to always have [...]

03/06/2016
12/05/2016
Baie oulike idees!
01/04/2016

Baie oulike idees!

Address

Unit 8, 94 Dunswart Road
Boksburg
1500

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

+27826688076

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nesea Events, Planning and Hiring posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nesea Events, Planning and Hiring:

Featured

Share

Category