J & G Parties And Events

J & G Parties And Events Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from J & G Parties And Events, Event Planner, Clearwater Estate, Boksburg.

27/03/2026
Fairy Activity bokse vir Iris se skool partytjie 🧚‍♀️💜Toe ek hierdie fairy bokse saamgestel het, was die doel eintlik ee...
26/03/2026

Fairy Activity bokse vir Iris se skool partytjie 🧚‍♀️💜

Toe ek hierdie fairy bokse saamgestel het, was die doel eintlik eenvoudig
Om kinders weer buite te kry.
Om hul voete vuil te maak, die natuur te geniet en klein dinge raak te sien wat ons in ons besige dae miskyk… soos goggas, verskillende kleur blare ens. Nog ’n groot fokus was verbeeldingspel, en dat kinders hulle eie stories opmaak, en die belangrikste om weer spesiale oomblikke tussen ouer en kind te skep waar hulle saam sit, saam speel, saam lag en memories maak wat bly.

En ‘n ekstra bonus terwyl hulle speel, leer hulle ook soveel sonder dat dit soos “leer” voel:
🦋 Fyn motoriese vaardighede (verf, vou, plak)
🧚‍♀️ Kreatiwiteit en verbeelding
🐛 Probleemoplossing en self d**k
🐸 Taalontwikkeling deur stories en gesels
🪻 ’n Liefde vir die natuur

I R I S se FAIRY 1ST BIRTHDAY🧚‍♀️💜Hierdie partytjie was 100% ’n act of love.  Daar is soveel tyd en liefde in elke liewe...
24/03/2026

I R I S se FAIRY 1ST BIRTHDAY🧚‍♀️💜

Hierdie partytjie was 100% ’n act of love. Daar is soveel tyd en liefde in elke liewe detail gesit.
Omdat haar boetie en sussie ’n Disney-tema 1ste verjaarsdag gehad het (ons is groot Disney fans 🤍), wou ons dit nogsteeds op ’n spesiale manier inbring. Op haar fairy deur is daar 10 hidden Disney fairies 🧚‍♀️, en die wurm plushie wat van die maats gekry het, is geïnspireer deur die book worm in Tinkerbell and the Secret of the Wings (Plushies gemaak deur Mossie)
Elke maatjie het ook ’n “build your own fairy garden kit” gekry, en ‘n “fairy activity box”. Een van die aktiwiteite, en beslis my gunsteling was die “grow your own fairy garden” 🌱
Die mooiste toeval… die drie verskillende sade se name was “fairy iris”, “butterfly iris” en “blue-eyed iris”, perfek vir ons eie blou-oog Iris se fairy partytjie 💙
Cuttin Paper het ook vir ons life-size Iris blomme gemaak vir die fairy garden en ’n groot een vir die kinder tafel 🌸
Ek d**k hierdie is dalk een van my gunsteling temas ooit 💜

Mia se 2de Paw Tea! ☕️🫖🐶
21/03/2026

Mia se 2de Paw Tea! ☕️🫖🐶

Meané is ☝🏻ONEder the sea 🐳🐡🐬🐙🪼🪸🎂: Cocojo Cakes & Cupcakes
10/01/2026

Meané is ☝🏻
ONEder the sea 🐳🐡🐬🐙🪼🪸
🎂: Cocojo Cakes & Cupcakes

Something blue before I do 💙💍Letitia se bachelorette breakfast 🍾
21/10/2025

Something blue before I do 💙💍Letitia se bachelorette breakfast 🍾

Leané is FOURever a princess 👑🏰
11/10/2025

Leané is FOURever a princess 👑🏰

Letitia se kombuis-teeCherry Blossoms 🌸
28/09/2025

Letitia se kombuis-tee
Cherry Blossoms 🌸

Labubu Burger boksies vir Gaby se McDonald's klas partytjie
25/07/2025

Labubu Burger boksies vir Gaby se McDonald's klas partytjie

Michelle's Bridal Shower 🌸
19/07/2025

Michelle's Bridal Shower 🌸

Cayson word ☝️
23/03/2025

Cayson word ☝️

Address

Clearwater Estate
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

0836173825

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when J & G Parties And Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share

Category