27/11/2025
💥BELANGRIKE KENNISGEWING💥
Kersfees in die Vrystaat Toer
Bertha le Roux-Wahl het besluit om die Kersfees in die Vrystaat toer voort te sit ter ere van Matt.
Sy sal van die liedjies sing wat hulle saam sou doen, én spesiale voorlesings in die vertoning deel.
Dit sal ’n viering van musiek, herinneringe en die ongelooflike nalatenskap wees wat Matt Stern agterlaat.
Dankie vir almal se liefde en ondersteuning in hierdie tyd. Verdere inligting volg binnekort.
📌30 Nov - Erfdeel Gemeente
Riebeeckstad
📌6 Des - Botanical Restaurant Bloemfontein
📌7 Des - The Platform Clarens
📱Kontak: 062 629 6900