26/01/2024
In Februarie 2024 word die Kuns van Verkope: SPIN-vrae! Hierdie kursus is perfek om die jaar af te skop en jou span te motiveer.
Vier 2uur aanlynsessies elke Vrydag in Februarie teen slegs R1800.
Besoek die webwerf: https://etal.akademia.ac.za/kuns-van-verkope-spin-vrae-aanlyn/
Hier is terugvoer oor die Januarie kursus:
“Die atmosfeer wat geskep is deur die kursusleier, was besonders geskik vir samewerking. Die logiese aanbieding het gehelp om die moeilike onderwerp te verstaan. Kursusleier het ʼn vriendelik en persoonlike aanslag en help kursusgangers om konsepte in hul eie verkoopsituasie toe te pas.”
“Die interaksie met die kursusleier het dit vir my maklik gemaak om die “hoe” van SPIN-vrae in my eie konteks te verstaan en ek het baie geleer.”
“Die kursus is goeie waarde vir geld en ek het baie waarde uit hierdie kursus geput.”
“Persoonlike en praktiese voorbeelde is hanteer tydens hierdie dag en die kursus het my verwagtinge oortref.”