Summerwood Country Estate & Guesthouse

Summerwood Country Estate & Guesthouse Beautiful Venue for the Ideal Wedding, Corporate Functions, Conferences, Formal and Informal Functions
(1)

Weddings, Corporate Functions, Conferences, Formal and informal Functions, Guesthouse, Catering

Outydse Treffers.Biltongwielietjies en Kakaoballetjies
04/09/2026

Outydse Treffers.
Biltongwielietjies en Kakaoballetjies

Lente blom by Summerwood. Mag die nuwe seisoen vir jou goed wees.
02/09/2026

Lente blom by Summerwood.

Mag die nuwe seisoen vir jou goed wees.

*Lamb Champs* Bloemfontein vroegdag reg vir die dag.Montello Spyseniers die trotse verskaffer van personeeletes vir die ...
29/08/2026

*Lamb Champs* Bloemfontein vroegdag reg vir die dag.
Montello Spyseniers die trotse verskaffer van personeeletes vir die geleentheid.
Gekrummelde Hoenderburgers en Maalvleis Jaffels.
Lekker smul aan al ons boere se trots.

Summerwood maak Moeder Aarde bietjie skoon....dat sy kan asemhaal.Kom ons doen almal ons deel.Net voor jou eie huis en s...
28/08/2026

Summerwood maak Moeder Aarde bietjie skoon....dat sy kan asemhaal.
Kom ons doen almal ons deel.
Net voor jou eie huis en straat en kyk watter verskil dit maak.
Mooi naweek
Dorothy

Jana Theron se stylvolle 21ste Verjaarsdag. Baie geluk Jana, mag die nuwe mylpaal vir jou net mooi bring.
24/08/2026

Jana Theron se stylvolle 21ste Verjaarsdag.

Baie geluk Jana, mag die nuwe mylpaal vir jou net mooi bring.

Formele ete, met gelukkige kliënte. Dis altyd lekker om elke gesig te sien as jy 'n mooi bord kos voor hul neersit, dis ...
23/08/2026

Formele ete, met gelukkige kliënte.

Dis altyd lekker om elke gesig te sien as jy 'n mooi bord kos voor hul neersit, dis nog lekkerder as jy 'n leë bord en 'n groot glimlag terugkry...

ENGO 2026 Jaarvergadering
21/08/2026

ENGO 2026 Jaarvergadering

Laaste dag om te bespreekMadelein 079 276 3277
20/08/2026

Laaste dag om te bespreek

Madelein 079 276 3277

Laaste week om te bespreek. Madelein 079 276 3277
18/08/2026

Laaste week om te bespreek.

Madelein 079 276 3277

Bespreek betyds, daar is nie baie plekke nie. Madelein 079 276 3277
17/08/2026

Bespreek betyds, daar is nie baie plekke nie.
Madelein 079 276 3277

Address

Plot 8, Mimosa Park
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Summerwood Country Estate & Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Summerwood Country Estate & Guesthouse:

Shortcuts

Share