15/05/2017
Dankie JP en Denise vir die voorreg om hierdie pragtige Doopkoek al die pad Colesberg toe te kon neem vir Leandri se doop! 🌸 Mag Sy net 'n seën vir julle wees! 🌸 Jesus Liefde Koningskinders! 🌸 Elsjè - Creative Cakes & Events - 073 267 5700 🌸💋🌸