Spotted Apple

Spotted Apple Spotted Apple Creative Marketing is a specialist marketing and communications company with offices in

"JY SAL MY NIE GLO NIE", kuier hierdie jaar by die Vrystaat Kunstefees.In die produksie vertel Pietman Geldenhuys van al...
25/06/2026

"JY SAL MY NIE GLO NIE", kuier hierdie jaar by die Vrystaat Kunstefees.

In die produksie vertel Pietman Geldenhuys van al die absurdhede wat hy in die praktyk ervaar het in 'n lewe op die pad saam met musikante en storievertellers. Hy deel van hierdie stories en musiek op Vrydag 10 Julie 2026 (11h30) en Saterdag 11 Julie 2026 (19h00) by die OFM Odeion.

Kaartjies beskikbaar by
🎟️https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1592225460

story

Spend a W-O-N-D-E-R-F-U-L evening with great people, good food, wine and music!Looking forward to your B-O-O-K launch Al...
24/06/2026

Spend a W-O-N-D-E-R-F-U-L evening with great people, good food, wine and music!

Looking forward to your B-O-O-K launch Albert Wille

Another successful I-N-S-T-A-L-L-A-T-I-O-N completed.We can assist with any of custom branding and display solutions.
23/06/2026

Another successful I-N-S-T-A-L-L-A-T-I-O-N completed.

We can assist with any of custom branding and display solutions.

Make your your brand course ready with B-R-A-N-D-E-D golf balls.
22/06/2026

Make your your brand course ready with B-R-A-N-D-E-D golf balls.

F-A-T-H-E-R-’-S  D-A-Y 💙Cheers to the dads who always have a plan. Whether it’s business, budgets, braais. . .or fixing ...
21/06/2026

F-A-T-H-E-R-’-S D-A-Y 💙

Cheers to the dads who always have a plan.

Whether it’s business, budgets, braais. . .or fixing things with “leftover parts” somehow still lying in the garage.

Thank you for the steady presence, the quiet sacrifices, the advice, the laughter and the way you always show up when it matters most.

Today we celebrate the men who lead with strength, provide with heart, and love their families well.

Happy Father’s Day!

Peek-a-boo. . .🐶❤️
20/06/2026

Peek-a-boo. . .

🐶❤️

Hierdie jaar is Pietman Geldenhuys deel van die Laevelder Boma-Kuierteater program by Innibos Laeveld Nasionale Kunstefe...
19/06/2026

Hierdie jaar is Pietman Geldenhuys deel van die Laevelder Boma-Kuierteater program by Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees

Hoop om julle Vrydag 3 Julie 2026 om 17h00 daar te sien virdie ATKV-Storievuur, met sy produksie “Jy sal my nie glo nie”.

Make every document reflect your brand with professionally printed C-U-S-T-O-M letterheads.
18/06/2026

Make every document reflect your brand with professionally printed C-U-S-T-O-M letterheads.

T-R-A-F-F-I-C during an afternoon walk!
17/06/2026

T-R-A-F-F-I-C during an afternoon walk!

Pietman Geldenhuys vertel al stories van jongs af. Wat begin het met fabels het later ’n realiteit geword in die absurdh...
16/06/2026

Pietman Geldenhuys vertel al stories van jongs af. Wat begin het met fabels het later ’n realiteit geword in die absurdhede wat hy in die praktyk ervaar het in ’n lewe op die pad saam met musikante en storievertellers. Hy deel van hierdie stories en die musiek wat hy daaroor geskryf het in die produksie Jy sal my nie glo nie, wat hierdie jaar by die Kunstefees aangebied woruy vertel al stories van jongs af. Wat begin het met fabels het later ’n realiteit geword in die absurdhede wat hy in die praktyk ervaar het in ’n lewe op die pad saam met musikante en storievertellers. Hy deel van hierdie stories en die musiek wat hy daaroor geskryf het in die produksie Jy sal my nie glo nie, wat hierdie jaar by die Vrystaat Kunstefees aangebied word.

✅ Vrydag 10 Julie 2026 om 11h30 by die OFM Odeion
✅ Saterdag 11 Julie 2026 om 19h00 by die OFM Odeion

Kaartjies beskikbaar op Webtickets.

https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1592225460

story

Pietman Geldenhuys vertel al stories van jongs af. Wat begin het met fabels het later ’n realiteit geword in die absurdhede wat hy in die praktyk ervaar het in ’n lewe op die pad saam met musikante en storievertellers. Hy deel van hierdie stories en die musiek wat hy daaroor geskryf het.

Address

12A President Steyn St
Bloemfontein
9330

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27825201946

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spotted Apple posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Spotted Apple:

Share