Afrikoon Produksies

Afrikoon Produksies Vervaardiger van kwaliteit Afrikaanse musiekproduksies!

Ons kyk na die moontlikheid om 'n bus te reël vanaf Bloemfontein na Steve se fees.  Indien jy belang sou stel, los asb e...
28/02/2016

Ons kyk na die moontlikheid om 'n bus te reël vanaf Bloemfontein na Steve se fees. Indien jy belang sou stel, los asb epos adres. Share ook hierdie post asb!

28/02/2016

By Steve Hofmeyr se fees, die Kaboemfees, is daar net een reël: almal mag sing en doen wat hulle wil.

Kersfees geskenk vir die kleinspan.
18/12/2015

Kersfees geskenk vir die kleinspan.

Hier is 'n fantastiese geleentheid om Lollos 1- 6 te koop in een boks vir SLEGS R350 (plus koeriergeld) op ons webwerf:
http://lollos.co.za/product/lollos-6-in-1-dvds/
Dit is slegs vir 'n beperkte tydperk beskikbaar - so wikkel-wikkel!
Ook beskikbaar by Musica

Steve se nuwe Country album is amper uit!  Miskien moet hierdie cowboy in 2016 Bloemfontein kom besoek!
02/11/2015

Steve se nuwe Country album is amper uit! Miskien moet hierdie cowboy in 2016 Bloemfontein kom besoek!

Laurika Rauch saam met die Bloemfontein Kinderkoor - 24 Okt 2015
26/10/2015

Laurika Rauch saam met die Bloemfontein Kinderkoor - 24 Okt 2015

Baie dankie aan John Williams Motors vir die luukse Mercedes'e waarin Laurika vervoer is tydens haar paar dae in Bloemfo...
25/10/2015

Baie dankie aan John Williams Motors vir die luukse Mercedes'e waarin Laurika vervoer is tydens haar paar dae in Bloemfontein.

24/10/2015

Laurika toegang vanaand: Die UFS het bevestig dat hek 5 (in D.F Malherbe rylaan) gebruik moet word vir toegang tot die Kovsiekerk.

23/10/2015

SPESIALE AANDBOD: As jy nog nie kaartjies gekoop het vir die Laurika Rauch saam met die Bloemfontein Kinderkoor produksie moreaand (24 Oktober) nie, is dit nou jou geleentheid om 25% afslag te kry! Promosie kode is: laurikakoor

Kaartjies is op Computicket beskikbaar.

  Laurika Rauch bring haar pianis, Clinton Waring, saam vir 24 Okt se konsert saam met die Bloemfontein Kinderkoor.
10/10/2015

Laurika Rauch bring haar pianis, Clinton Waring, saam vir 24 Okt se konsert saam met die Bloemfontein Kinderkoor.

Minder as 3 weke oor! Kaartjies by Computicket.
07/10/2015

Minder as 3 weke oor! Kaartjies by Computicket.

29/09/2015

Gaan like gerus Makarios Country Lodge op Facebook, hulle was die trotse verblyf borg vir Lollos. Hulle bied vanaf 01 Oktober 2015 spesiale pryse vir konferensies, jaareindfunksies, troues, verkaarsdae, of enige geleentheid.

https://www.facebook.com/Makarios-Country-LODGE-1629601930614863/timeline/

Makarios offers exclusive and "not the Ordinary" accommodation. We provide quality service and our

Dankie aan al die mammas, pappas en die maatjies! Lollos het baie lekker in Bloemfontein gekuier! *Foto's: W's Photograp...
26/09/2015

Dankie aan al die mammas, pappas en die maatjies! Lollos het baie lekker in Bloemfontein gekuier! *Foto's: W's Photography

Address

Bloemfontein

Telephone

+27824818881

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikoon Produksies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afrikoon Produksies:

Share

Category