Secret Garden Bloemfontein

Secret Garden Bloemfontein We welcome you to our Secret Garden. A place where every day is a special occasion. A place where the best recipes of our family are shared to enjoy.

A place where friendship, creativity, art, nature, beauty and life is celebrated! We welcome you to Secret Garden. A place where the best recipes from our family are enjoyed by our guests. A place where God takes all the glory and where we celebrate His abundance. For bookings or enquiries, please contact Andriรซtte at 084 8900 140.

Here van die veldblom, wat seisoene in kan kleur, Mag U ons paadjie uitmeet, mag U daaroor regeer. Mag daar waar ons gaa...
02/09/2026

Here van die veldblom, wat seisoene in kan kleur,
Mag U ons paadjie uitmeet, mag U daaroor regeer.
Mag daar waar ons gaan saamstap, waar ons bly en ook vertek,
U guns soos lieflik geur, ons lewens kom deurtrek.

Baie geluk met die viering van 'n splinternuwe paadjie saam.
Mag julle altyd saam met die Here stap ๐ŸŒผ๐ŸŒบ๐ŸŒธ๐ŸŒท๐ŸŒบ๐ŸŒท๐ŸŒท

Mag jy kies om elke dag, dankbaar te omlyn. Met die liefde van die Here wat stil tevrede skyn. Mag jy Sy Hand kan raaksi...
31/08/2026

Mag jy kies om elke dag, dankbaar te omlyn. Met die liefde van die Here wat stil tevrede skyn. Mag jy Sy Hand kan raaksien, mag jy Hom dan terug bewonder. Mag hierdie jaar uitstaan, van Sy liefde, so besonder.

Baie geluk met jou verjaarsdag ๐ŸŒท๐ŸŒป๐ŸŒธ

Mag elke dag se trappie baie wysheid bring. Mag dankbaarheid die wysie wees wat jou lippe sing. Mag genade wat geskenk i...
26/08/2026

Mag elke dag se trappie baie wysheid bring. Mag dankbaarheid die wysie wees wat jou lippe sing. Mag genade wat geskenk is, ook uitgedeel kan word. Mag jy uitdeel in jou oorvloed, daar waar ander kort. Mag elke dag se trap klim, kom tot die besef: Dat die Here se genade, alles kom oortref!๐ŸŒท๐Ÿชป๐ŸŒผ๐ŸŒท๐ŸŒป๐ŸŒธ๐ŸŒผ

Mag die nuwe pad in oorvloed bot, met โ€˜n diepe dankbaar, groot genot. Mag die Here altyd Saaier bly, selfs waar julle pa...
21/08/2026

Mag die nuwe pad in oorvloed bot, met โ€˜n diepe dankbaar, groot genot. Mag die Here altyd Saaier bly, selfs waar julle padlangs stry. Mag Sy vrede julle altyd bring, om op die pad te sing. โ€˜n Deuntjie helder, vrolik, sag, soos die veldblom in sy prag!

๐ŸŒท๐ŸŒผ๐ŸŒธ๐ŸŒป๐Ÿชท๐Ÿชป๐ŸŒท๐ŸŒผ๐ŸŒธ๐ŸŒบ

Mag die vrug wat jou lewe daagliks dra, getuig van guns en minder kla. Mag die takke van jou oes swaar kom hang en daagk...
17/08/2026

Mag die vrug wat jou lewe daagliks dra, getuig van guns en minder kla. Mag die takke van jou oes swaar kom hang en daagkliks deel aan volbors sang. Dis die Here wat die oeste in laat kom. Dit is Sy oorvloed wat in ons hart kom blom. Ja in elkeen wat vertrou op Hom.

Dankie vir 'n Geesvervulde, vrugtevolle, Bybelstudie sessie
๐Ÿ‹๐Ÿ‰๐ŸŠ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ‡๐Ÿ“๐Ÿซ

As die lewe se suur soos โ€˜n warrelwind kom, nooi die Here jul uit om te draai na Hom. As die soet van die lewe ook sy b*...
11/08/2026

As die lewe se suur soos โ€˜n warrelwind kom,
nooi die Here jul uit om te draai na Hom.
As die soet van die lewe ook sy b***t kom draai,
hoef jul nie te wonder en ook nie te raai.
Dit is die Here van oorvloed in elke seisoen,
wat altyd iets mooi vir Sy kinders kom doen.

Mag die nuwe pad met al sy kronkels en draaie mooi oomblikke vir julle saam met die Here vir julle bring
๐Ÿ‹๐Ÿฉท๐Ÿ‹๐Ÿฉท

Mag goedheid en guns jou dae aanbring. Mag jy dankbaar van al die oorvloed sing. Mag jou woorde sag val op die oor. Mag ...
05/08/2026

Mag goedheid en guns jou dae aanbring. Mag jy dankbaar van al die oorvloed sing. Mag jou woorde sag val op die oor. Mag jou kommer altyd spoed verloor. Mag vrede jou denke kom bepaal. Mag jy inkleur in 'n wรชreld vaal.

Baie geluk met jou 16de verjaarsdag. Ons wens vir jou die mooiste jaar toe. Dankie dat julle hierdie spesiale dag in die tuin kom vier het. Julle polymer klei oorbelletjies wat julle hier kom maak het lyk te pragtig!

Maak my hande bak om aan te dra, wat meer sal deel en minder vra. Maak my skouers breed en ore oop, vir die wat swaar me...
29/07/2026

Maak my hande bak om aan te dra, wat meer sal deel en minder vra. Maak my skouers breed en ore oop, vir die wat swaar met laste loop. Maak my voete bereid om die pad te stap - en dankbaar spoor te trap. Wat 'n voorreg om in U liefde met dade te verklap.

Baie geluk Xtreme Bikers met julle groot fondsinsameling ten bate van Hospice Bloemfontein. Julle is lopende engele wat 'n groot verskil maak.

29/07/2026

This was far more than the handover of a cheque, it was the celebration of what a community can achieve when people unite behind a shared purpose.

With immense gratitude, Henk Cilliers from Xtreme Bikers had the honour of presenting a cheque for R400,000.00 to Dr. Dalene van Jaarsveld on behalf of Hospice Bloemfontein.

This incredible milestone belongs to every person who believed in the vision, bought a ticket, placed a bid, sponsored, donated, volunteered, shared our story, or simply encouraged us along the way. Every contribution, no matter the size, helped make a meaningful difference.

A special word of appreciation goes to Dr. Frieda Pienaar, whose vision and encouragement inspired this fundraising journey. Thank you for believing that together we could make a real impact in the lives of those cared for by Hospice Bloemfontein.

Our sincere thanks also go to Secret Garden Bloemfontein for hosting such a beautiful and memorable cheque handover. Your warmth, hospitality, and elegant setting made this occasion even more special.

While this marks the successful conclusion of this campaign, the work of Hospice Bloemfontein continues every single day when life becomes most fragile, every family deserves to be surrounded by comfort, dignity, and hope.

We therefore encourage every individual, family, and business in our community to continue supporting Hospice Bloemfontein. Whether through donations, volunteering, sponsorships, or simply helping to spread awareness, your involvement truly changes lives.

And we remind ourselves that ordinary people can achieve extraordinary things when they stand together.

Thank you!!
Xtreme Bikers

Wat kan jy verwag by โ€˜n Secret Garden Kuier:- Eksklusiewe gebruik van die tuin en sy verskeie kuierhoekies- Die hele tui...
24/07/2026

Wat kan jy verwag by โ€˜n Secret Garden Kuier:
- Eksklusiewe gebruik van die tuin en sy verskeie kuierhoekies

- Die hele tuin word opgemaak volgens jou kleur en smaak en jou idees word
ingewerk by die dekor

- โ€˜n Verskeidenheid kreatiewe soet en sout gebak uit die boonste, smaaklikste
rakke

- Fotoโ€™s word geneem en gestuur vir die eregas om die dag vas te vang

- โ€˜n Plek waar kuns, gebak, mooi goedjies en โ€˜n liefde vir die Here elke dag gevier
word

Skakel Andriรซtte by 084 8900 140 om jou bespreking te maak.

๐ŸŒท๐ŸŒผ๐ŸŒธ๐ŸŒบ๐ŸŒป๐ŸŒน

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Secret Garden Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category