Tevah Venue Bloemfontein

Tevah Venue Bloemfontein Tevah Venue, net buite Bloemfontein, is waar drome waar word.

02/09/2026

By Tevah Venue Bloemfontein is daar altyd iets nuut op die horison. Saam die nuwe seisoen is daar n nuwe vooruitsig wat binnekort bekend gemaak sal word.

By Tevah Venue Bloemfontein staan die tyd nie stil nie... tussen troues, verjaarsdae, besigheidsfunksies en spyseniering...
26/08/2026

By Tevah Venue Bloemfontein staan die tyd nie stil nie... tussen troues, verjaarsdae, besigheidsfunksies en spyseniering hardloop ons behoorlik rond, maar dit is ons passie en daarom doen ons dit met oorgawe. Kontak ons gerus vir enige funksie of spyseniering. 072 395 6493

Verjaarsdae is altyd n hoogtepunt by Tevah Venue. 'n Heerlike viering van 'n 30ste verjaarsdag op 15 Augustus gehou.!  '...
19/08/2026

Verjaarsdae is altyd n hoogtepunt by Tevah Venue. 'n Heerlike viering van 'n 30ste verjaarsdag op 15 Augustus gehou.!
'n Voorreg vir ons.

"Something blue before I do"... was 'n heerlike middag op 8 Augustus  by Tevah Venue Bloemfontein saam die toekomstige b...
14/08/2026

"Something blue before I do"... was 'n heerlike middag op 8 Augustus by Tevah Venue Bloemfontein saam die toekomstige bruid en haar hartsmense. Altyd lekker om terugvoer te ontvang, baie dankie daarvoor! Ons sien uit om nog baie toekomstige bruide se nuwe avonture te vier. Kontak ons gerus vir enige funksie of geleentheid, groot of klein. 072 395 6493

Maak seker om jou jaareindfunksie of matriekafskeid vroegtydig te bespreek!Kontak Tevah Venue Bloemfontein vandag nog by...
12/08/2026

Maak seker om jou jaareindfunksie of matriekafskeid vroegtydig te bespreek!

Kontak Tevah Venue Bloemfontein vandag nog by 072 395 6493 om jou met al jou benodighede te help.

Tevah Venue Bloemfontein se snoepie by die ATKV tjokkertoneel gehou by Wynand Mouton Teater in Bloemfontein op 7 en 8 Au...
08/08/2026

Tevah Venue Bloemfontein se snoepie by die ATKV tjokkertoneel gehou by Wynand Mouton Teater in Bloemfontein op 7 en 8 Augustus.

05/08/2026
'n Kleurvolle en vrolike kombuistee het die eerste dag van Augustus by Tevah Venue Bloemfontein aangekondig.  Dit was 'n...
03/08/2026

'n Kleurvolle en vrolike kombuistee het die eerste dag van Augustus by Tevah Venue Bloemfontein aangekondig. Dit was 'n feestelike geleentheid gevul met pret.

As jou skool se matriekafskeid funksie nog nie 'n venue vasgemaak het nie moet julle vinnig spring!Kontak ons gerus om a...
28/07/2026

As jou skool se matriekafskeid funksie nog nie 'n venue vasgemaak het nie moet julle vinnig spring!

Kontak ons gerus om al die druk van jou skouers af te haal:
Venue ✅,
DJ ✅,
spyseniering ✅,
dekor ✅,
tafels, stoele en eetgerei ✅

Kontak Tevah Venue Bloemfontein vandag nog: 072 395 6493

Familie en vriende is kosbaar! Daarom is dit vir die Tevah Venue Bloemfontein span 'n hoogtepunt as families by ons byme...
28/07/2026

Familie en vriende is kosbaar! Daarom is dit vir die Tevah Venue Bloemfontein span 'n hoogtepunt as families by ons bymekaarkom en kosbare oomblikke deel en herinneringe maak.

Address

7 Ted Dean Street, Ferreira
Bloemfontein
9301

Telephone

+27723956493

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tevah Venue Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tevah Venue Bloemfontein:

Shortcuts

Share

Category