15/10/2026
Cosmos Hut Florist & Homebaking🌷🌷🌷
Die Naweek "wink" vir ons, en watter beter manier om jouself te bederf:
Ham en Mielies Quiche
Spaghetti Bolognaise
Cake Pops
Chicken Mayo Vetkoeke
Kerrie Maalvleis Vetkoeke
Jaffels
Vla, Chocolate, Vanilla Koeke
Chocolate Cupcakes
Kom kyk, iets vir die Soet en Sout Tand, en heerlike vinnige Teetyd Treffers en Mini Middagetes
Dihlabeng Mall / Mandie Van Wyk / 063 178 5880 🌷🌷🌷