C&J Eats and Treats.

C&J Eats and Treats. Catering Take Aways Cakes and deserts.

Peusel happies burgers en nageregbedien vir Ε‰ troue.Dankie vir die ondersteuning groete van die C&J span.
19/04/2026

Peusel happies burgers en nagereg
bedien vir Ε‰ troue.
Dankie vir die ondersteuning groete van die C&J span.

Nachos vir n 21steverjaarsdag .Dankie vir die ondersteuning groete van die C&J span.
19/04/2026

Nachos vir n 21ste
verjaarsdag .Dankie vir die ondersteuning groete van die C&J span.

Dankie vir die ondersteuning. Dit was vir ons n vooreg om die vark skaap en hoender te kon spit.πŸ’
30/03/2026

Dankie vir die ondersteuning. Dit was vir ons n vooreg om die vark skaap en hoender te kon spit.πŸ’

24/12/2025

GeseΓ«nde kersfees aan al ons kliΓ«nte. Voorspoedige 2026

Eetgoed gemaak vir n kombuis tee te clarens. Baie dankie vir die ondersteuning ons wardeer. Groete die C&J span. πŸ’πŸŽ‰πŸŽ‚πŸŽŠ
09/11/2025

Eetgoed gemaak vir n kombuis tee te clarens. Baie dankie vir die ondersteuning ons wardeer. Groete die C&J span. πŸ’πŸŽ‰πŸŽ‚πŸŽŠ

Dorpe hengel groep se jaar eind funksie te 7 fonteine gasteplaas afgehandel. Peusel happies varkie op die spit met papte...
06/11/2025

Dorpe hengel groep se jaar eind funksie te 7 fonteine gasteplaas afgehandel. Peusel happies varkie op die spit met paptert en slaaie.Baie dankie vir die ondersteuning ons wardeer dit. 🐟🐟🐟

01/09/2025

Nog n heerlike 40ste verjaardag wat ons die voorreg gehaad het om te kon doen. Dankie vir julle ondersteuning ons wardeer. Dankie C&J span vir julle harde werk.!!!

Nog n heerlike spit braai geleentheid afgehandel deur die C&J span. Een varkie Γ± lam en hoender flatties. Dankie vir die...
03/03/2025

Nog n heerlike spit braai geleentheid afgehandel deur die C&J span. Een varkie Γ± lam en hoender flatties. Dankie vir die ondersteuning ons wardeer dit baie.

Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir al ons C&J kliente. Dankie vir die ondersteuning deur die jaar. Geniet e...
24/12/2024

Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir al ons C&J kliente. Dankie vir die ondersteuning deur die jaar. Geniet elke oomblik saam julle vriende en famielie die fees tyd. Ons sien uit om julle van diens te wees in 2025.🎁🎊

22/12/2024

Address

Kennard Street 9 Morelig
Bethlehem

Telephone

+27833328000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when C&J Eats and Treats. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category