i-DJ sound

i-DJ sound As jy op soek is na 'n ervare, professionele DJ vir jou Troue, Verjaarsdagpartytjie, Fondsinsamelingsdans, Jaareindfunksie, ens. ens. KONTAK ONS!

03/04/2022

Gisteraand weer bietjie geDJ by my gunsteling en DIE mooiste venue, Kaleo.
Lekker mense, lekker kos, en die dansvloer het GEBRAND van 20:30 tot 02:00!

As jy โ€˜n ervare en betroubare DJ soek kontak my gerus by 0724310860

12/10/2020

Wanneer van der Merwe(s) trou...
AWESOME troue! GROOT voorreg om musiek te kon maak๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

Laat die feesvieringe begin!! Sien uit na โ€˜n lekker troue!
14/09/2019

Laat die feesvieringe begin!! Sien uit na โ€˜n lekker troue!

Zonnevanger Venue... amazing plek en mense!! Alle voorspoed en vrede vir julle, Renaldo en Bianca van Wyk!
24/09/2017

Zonnevanger Venue... amazing plek en mense!! Alle voorspoed en vrede vir julle, Renaldo en Bianca van Wyk!

16/07/2017

Wanneer die chef na jou toe kom en vir jou tequila en bier bring om dankie te sรช vir die awesome musiek, dan waardeer mens weer opnuut jou passie. En as die partytjie sรณ gaan, DAN is dit lekker๐Ÿ˜๐Ÿ˜Š
Troue te De Malle Meul, Philadelphia.

Troue in die woud by Matroosberg Privaat Natuurreservaat. STUNNING!! En as naamgenoot was ek die "back-up groom"๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚
16/07/2017

Troue in die woud by
Matroosberg Privaat Natuurreservaat. STUNNING!!
En as naamgenoot was ek die "back-up groom"๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

Address

Bellville
7535

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when i-DJ sound posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to i-DJ sound:

Share

Category