Drosdysaal

Drosdysaal Drosdy Hall, clean canvas! Self-catering venue for your next event! Ideal for small events - up to 50! Great for small markets and festivals.
(1)

Sien julle Saterdag by die Drosdysaal
02/09/2026

Sien julle Saterdag by die Drosdysaal

πŸ‘•πŸ‘— SKENKINGS WAT ’N VERSKIL MAAK! ❀️Baie dankie aan elke persoon wat reeds klere aan Omgeemense van Pretoria geskenk het...
01/09/2026

πŸ‘•πŸ‘— SKENKINGS WAT ’N VERSKIL MAAK! ❀️

Baie dankie aan elke persoon wat reeds klere aan Omgeemense van Pretoria geskenk het. Julle skenkings help ons om fondse in te samel vir ons Kos vir Kinders-projek. πŸ™

πŸ›οΈ KLEREVERKOPING
Ons verkoop die klere gewoonlik op die laaste werksdag van elke maand, van 12:00 tot 16:00, by:
πŸ“ Drosdysaal
5 Umgazistraat
Menlo Park,
Pretoria
⚠️ Let wel: Die datum kan verander indien daar reeds ’n ander funksie by die Drosdysaal bespreek is.

Die geld wat met die klereverkope ingesamel word, word gebruik om ons Kos vir Kinders-projek te ondersteun.

www.kosvirkinders.co.za ❀️

🍎 Ons sal binnekort meer vertel oor die liewe begunstigdes van Kos vir Kinders.

πŸ‘š Wat gebeur met klere wat nie verkoop nie?
Wanneer klere vir ’n paar verkope beskikbaar was en steeds nie verkoop nie, skenk ons dit aan Dynamic Women for Children.

Ons vertel binnekort meer oor hierdie wonderlike organisasie en die werk wat hulle doen. ❀️

πŸ™ DAAR IS ’N GROOT BEHOEFTE AAN:
πŸ‘” Mansklere, grootte 28 en groter
πŸ‘— Vroueklere, grootte 34 en groter
πŸ‘Ά Babaklere
πŸ§’ Kinderklere vir seuns en dogters
πŸ›οΈ Linne

πŸ‘– Denims, selfs geskeurde denims! Moenie dit weggooi nie! Ons het nog ’n projek waarvoor ons denims benodig. πŸ‘€ Ons deel binnekort meer!

πŸ›οΈ Stel jy belang om klere te koop? Sluit gerus by ons WhatsApp-groep: https://chat.whatsapp.com/HY1QBUdHwlBDM639ijwKeD?s=cl&p=a&mlu=4 aan om op hoogte te bly van ons verkoopsdatums en nuwe voorraad.

🎁 Wil jy klere of linne skenk?
Kontak gerus:
πŸ“ž Daphne: 081 632 1258
πŸ“ž Ben: 082 451 4873

❀️ ’n Skenking wat dalk nie meer vir jou nodig is nie, kan help om ’n kind se bord kos vol te maak.
Saam kan ons ’n verskil maak!

29/08/2026

28/08/2026

27/08/2026

26/08/2026

25/08/2026

24/08/2026

23/08/2026

Address

5 Umgazi Street
Ashlea Gardens
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drosdysaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share