17/10/2025
Kort jy 'n vakansie?
Boek hierdie asemrowende eenheid vir maar net R1000 per nag (R250 skoonmaakfooi en R500 terugbetaalbare breek-deposito).
Selfsorg woonstel, naby aan die strand en alle geriewe.
Datums beskikbaar:
26 - 30 October 2025
2- 6 November 2025
10 - 27 November 2025
Bel 031 903 3034
WhatsApp 079 571 5943