Plaasjapie

Plaasjapie Plaasjapie is n spesiale venue met n rustic atmosfeer op Wanganella plaas net buite Aliwal-Noord

Plaasjapie was bevoorreg om die heerlike Christiaan en Vonmarie Troskie troue te huisves Jy het pragtig gelyk Vonmarie e...
19/03/2025

Plaasjapie was bevoorreg om die heerlike Christiaan en Vonmarie Troskie troue te huisves Jy het pragtig gelyk Vonmarie en julle groot dag was baie spesiaal

 skop ons die seisoen af met die troue van George & Kayley Koulpanis. Heerlike troue, lekker mense en trotse Griekse tra...
15/10/2024

skop ons die seisoen af met die troue van George & Kayley Koulpanis. Heerlike troue, lekker mense en trotse Griekse tradisies. Jy het pragtig gelyk Kayley! Om jou droomtroue te bespreek teen bekostigbare pryse kontak ons gerus

'n Troue by Plaasjapie beloof altyd om Bassonders lekker te wees...❤️Marcelle & Nicol Basson📸 Go Urban Photography
15/11/2023

'n Troue by Plaasjapie beloof altyd om Bassonders lekker te wees...

❤️Marcelle & Nicol Basson
📸 Go Urban Photography

"Love is a friendship set to music." —Joseph Campbell
01/03/2023

"Love is a friendship set to music."
—Joseph Campbell

Gallery 📸
01/03/2023

Gallery 📸

Throwback Thursday! 5 Oktober 2019Tamara & Eddie Marais dankie dat julle Plaasjapie gekies het om julle spesiale dag saa...
13/10/2022

Throwback Thursday!
5 Oktober 2019

Tamara & Eddie Marais dankie dat julle Plaasjapie gekies het om julle spesiale dag saam met familie en vriende te vier.

1 KORINTIËRS 13:13
En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!

Address

Wanganella Plaas
Aliwal-Noord
9750

Telephone

+27835610176

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaasjapie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plaasjapie:

Share

Category