14/10/2026
Baie dankie aan die volgende borge wat ons gehelp het om ons Noteraai van 2026 βn reuse sukses te maak:
βTufflex Plastic Products Pty. Ltd.
βDiamond Glow Co - Mulbarton - Johannesburg South
βBM Hair & Co
βBossa Mulbarton
βLes Amis Beauty & Wellness Boutique
βBril
βRoyal Johannesburg
βDazzling Props To Hire
βLekka Biltong
βVictoriaβs Hair Salon
βPHOERA Make-up
Ons waardeer elkeen se ondersteuning en bydrae opreg. Dankie dat julle deel was van hierdie besonderse geleentheid!