02/12/2025
🎄✨ Bestel jou OUTYDSE KERSFEES-SOETKOEKIES! ✨🎄
Dis daardie tyd van die jaar wanneer die hele huis na Kersfees ruik… en ons beroemde outydse koekies is terug! 🍪💛
Hier is die jaar se pryse:
🪣 10 L emmer
🪣 5 L emmer
Perfek vir familiebyeenkomste, geskenkmandjies, kantoorbederfies of om sommer net self te geniet!
⏳ Bestellings sluit: 12 Desember 2025
Moenie uitmis nie - hierdie emmers vlieg altyd vinnig!
📞 Bestel by APD Limpopo Eeufeeshuis: 015 291 1787
(…en onthou, elke aankoop ondersteun ons inwoners met gestremdhede 💙)
###
🎄✨ Order Your OLD-FASHIONED CHRISTMAS COOKIES! ✨🎄
It’s that time of year when the whole house smells like Christmas… and our famous old-style cookies are back! 🍪💛
This year’s prices:
🪣 10 L bucket
🪣 5 L bucket
Perfect for family gatherings, gift hampers, office treats, or simply spoiling yourself!
⏳ Order deadline: 12 December 2025
Don’t wait - these buckets sell out FAST every year!
📞 Place your order at APD Limpopo Eeufeeshuis: 015 291 1787
(And remember, every purchase supports persons with disabilities 💙)