28/06/2022
EISH Eskom regtig stage 6???.....julle moenie nie worry nie BRAAI ANTIES het altyd MOPANE hout wat baie droog is nevermind op watter stage ons is. Onthou jy kan Mopane hout in jouse kaggel of Weber gebruik. Onse hout rook min, gee 'n lekker warm vuur en die kole hou baie lank, voorwaar 'n wenner. Braai jou snoek, vleisie, hoender of braai broodtjie op die kole vir 'n ekstra lekker bederfie. So whatsapp of foon ons en kry jou Mopane hout gou.
Braai Anties : 0832100129. 🔥🔥🔥🔥