29/04/2025
Net nog 4 dae om te gaan!⏳Die jol is amper hier!
Hierdie Saterdag is Sokkie Bokkies x Opskop in Amsterdam 🔥 As jy gedink het om by te woon, nou is jou kans!
Wat om te verwag:
🎶 Afrikaanse tunes & Lekker Gees
🌍 ‘n Klomp locals & Saffas, reg om te dans
💬 “Die beste aand in Amsterdam” – volgens mense van vorige sokkies
📍 Het Plantsoen, Amsterdam
🗓️ May 3 | 19:00–01:00
🎟️ Kry NOU jou kaartjie – link in bio!